Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gouriqua 103

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Stefan V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Eienaars het van die 1ste minuut ons vakansie spesiaal gemaak. Van dag een was dit net stunning. Stylvol maar tog gemaklike woonstel! Ons verblyf was great! Sal beslis weer in die eenheid bly. Veilig, stil, rustig en vriendelike eienaars!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amy
Gouriqua 103
Ons is bly julle het dit so geniet! Gaste soos julle maak ons werk maklik en 'n plesier! Glo ons sien julle weer in die toekoms.

Dorita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Amazing. Will definitely come again. Baie lekker gebly, pragtige woonstel en uiters goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amy
Gouriqua 103
Hoop om jul weer in die toekoms te sien! Baie dankie vir die ondersteuning.

Elfred F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Alles wat jy nodig het. Baie gerieflik gebly, goed geleë, baie netjies, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amy
Gouriqua 103
Dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Hennie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Baie lekker, skoon en netjies. Naby alles geleë, ook 'n goeie binnebraai. Die woonstel het alles, insluitend 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die banke is gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amy
Gouriqua 103
Baie dankie vir jul goeie kommentaar. Enige tyd welkom weer!

Cindy L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer van die verblyf gebruik maak. Woonstel was netjies en skoon. Ligging was baie goed asook die veiligheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amy
Gouriqua 103
Dankie vir jul ondersteuning.

Annelie S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Wow, wat 'n lekker vakansie-eenheid! Ons gesin het die kuier vreeslik baie geniet. Die eenheid het niks gekort nie en alles was skoon en netjies. Dit was aangenaam om met Amy te kon deel. Sy was 'n ware ster !

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amy
Gouriqua 103
Baie dankie Annelie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Dian G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Heerlike plek met alles wat nodig is. Plek is ideaal geleë en bied alles wat jy moontlik kan nodig kry vir jou verblyf daar. Sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amy
Gouriqua 103
Dankie, waardeer die goeie resensie.

Wessel J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Netjies, skoon en uitstekende ligging. Die woonstel is baie netjies en skoon. Ligging is uitstekend en bied maklike toegang tot restaurante en strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amy
Gouriqua 103
Dankie, waardeer die goeie resensie.

Luzanne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Wegbreek naweek. Baie netjiese en mooi eenheid met kwaliteit handdoeke, beddegoed, eetgerei en geriewe. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amy
Gouriqua 103
Baie dankie Luzanne. Kom gerus weer - julle is meer as welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 3, Gouriqua 103, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA614b88d3129317c28bcd97142ccbe86acdd81009d9305c8dfd64e21e921a00c7b01c8829e9f0a2c3dd937db427f4ee2a5e35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 3 George Road Gouriqua 103 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -34.1808812001 22.141642265994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang