Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gouriqua 103

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Gouriqua 103
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stefan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V

Eienaars het van die 1ste minuut ons vakansie spesiaal gemaak.

Van dag een was dit net stunning. Stylvol maar tog gemaklike woonstel! Ons verblyf was great! Sal beslis weer in die eenheid bly. Veilig, stil, rustig en vriendelike eienaars!

Gouriqua 103 se terugvoer

Ons is bly julle het dit so geniet! Gaste soos julle maak ons werk maklik en 'n plesier! Glo ons sien julle weer in die toekoms.

Gouriqua 103
Dorita B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorita B

Amazing. Will definitely come again.

Baie lekker gebly, pragtige woonstel en uiters goeie diens.

Gouriqua 103 se terugvoer

Hoop om jul weer in die toekoms te sien! Baie dankie vir die ondersteuning.

Gouriqua 103
Elfred F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfred F

Alles wat jy nodig het.

Baie gerieflik gebly, goed geleë, baie netjies, sal beslis weer gaan.

Gouriqua 103 se terugvoer

Dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Gouriqua 103
Hennie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Baie lekker, skoon en netjies.

Naby alles geleë, ook 'n goeie binnebraai. Die woonstel het alles, insluitend 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die banke is gerieflik.

Gouriqua 103 se terugvoer

Baie dankie vir jul goeie kommentaar. Enige tyd welkom weer!

Gouriqua 103
Cindy L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy L

Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Woonstel was netjies en skoon. Ligging was baie goed asook die veiligheid.

Gouriqua 103 se terugvoer

Dankie vir jul ondersteuning.

Gouriqua 103
Annelie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S

Wow, wat 'n lekker vakansie-eenheid!

Ons gesin het die kuier vreeslik baie geniet. Die eenheid het niks gekort nie en alles was skoon en netjies. Dit was aangenaam om met Amy te kon deel. Sy was 'n ware ster !

Gouriqua 103 se terugvoer

Baie dankie Annelie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Gouriqua 103
Dian G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian G

Heerlike plek met alles wat nodig is.

Plek is ideaal geleë en bied alles wat jy moontlik kan nodig kry vir jou verblyf daar. Sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak in die toekoms.

Gouriqua 103 se terugvoer

Dankie, waardeer die goeie resensie.

Gouriqua 103
Wessel J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel J

Netjies, skoon en uitstekende ligging.

Die woonstel is baie netjies en skoon. Ligging is uitstekend en bied maklike toegang tot restaurante en strand.

Gouriqua 103 se terugvoer

Dankie, waardeer die goeie resensie.

Gouriqua 103
Luzanne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne B

Wegbreek naweek.

Baie netjiese en mooi eenheid met kwaliteit handdoeke, beddegoed, eetgerei en geriewe. Ons het baie lekker gebly.

Gouriqua 103 se terugvoer

Baie dankie Luzanne. Kom gerus weer - julle is meer as welkom!

Gouriqua 103
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 3, Gouriqua 103, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA614b88d3129317c28bcd97142ccbe86acdd81009d9305c8dfd64e21e921a00c7b01c8829e9f0a2c3dd937db427f4ee2a5e35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 3 George Road Gouriqua 103 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -34.1808812001 22.141642265994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang