Gouriqua 103
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg 3, Gouriqua 103, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Gouriqua 103 is 'n tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel vir 4 gaste. Die woonstelblok is sentraal geleë, direk agter die Diaz Museum en stapafstand vanaf Santos-strand, Mosselbaai se hawe, verskeie restaurante en winkels.
Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Badhanddoeke en linne word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die oopplan-kombuis is met ’n skottelgoedwasser, stoof, mikrogolfoond, yskas, ketel toegerus. Daar is ook ’n wasmasjien beskikbaar. In die sitkamer is daar ’n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer se glasskuifdeure lei na ’n beskutte onderdakstoep met ’n ingeboude braai-area vir rustige stoepkuiers.
Linne en handdoeke sal gratis na 'n week en langer se verblyf geruil word.
Die kompleks het toegangsbeheer, het 'n hysbak en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- George-weg 3, Gouriqua 103, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Gouriqua 103 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sentraal Mosselbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg 3, Gouriqua 103, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang