Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gouriqua 103

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 3, Gouriqua 103, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gouriqua 103 is 'n tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste. Dit is geleë in 'n baie veilige, sentraal geleë kompleks in De Bakke, direk agter die Diaz Museum en binne stapafstand van Santos strand, Mosselbaai se hawe, verskeie restaurante en winkels.

Een van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee stelle badhanddoeke sowel as linne word voorsien. Gaste word vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, mikrogolf, yskas, ketel. Daar is ook 'n wasmasjien beskikbaar. In die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer se glas-skuifdeure lei na 'n beskutte onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area wat rustige stoepwandelings verseker.

Linne en handdoeke sal na 'n week en langer verblyf gratis omgeruil word.

Die kompleks het toegangsbeheer, 'n hysbak en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Stefan V
Gesin met tieners
5.0
Eienaars het van die 1ste minuut ons vakansie spesiaal gemaak. Van dag een was dit net stunning. Stylvol maar tog gemaklike woonstel! Ons verblyf was ...
Sien meer
Jan 2024
Dorita B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Will definitely come again. Baie lekker gebly, pragtige woonstel en uiters goeie diens.
Nov 2023
Elfred F
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat jy nodig het. Baie gerieflik gebly, goed geleë, baie netjies, sal beslis weer gaan.
Sep 2023
Hennie V
Saam met vriende
4.8
Baie lekker, skoon en netjies. Naby alles geleë, ook 'n goeie binnebraai. Die woonstel het alles, insluitend 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die b...
Sien meer
Okt 2023
Cindy L
Saam met lewensmaat
4.2
Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer van die verblyf gebruik maak. Woonstel was netjies en skoon. Ligging was baie goed asook die veiligheid...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • George-weg 3, Gouriqua 103, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gouriqua 103 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 3, Gouriqua 103, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA614b88d3129317c28bcd97142ccbe86acdd81009d9305c8dfd64e21e921a00c7b01c8829e9f0a2c3dd937db427f4ee2a5e35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 3 George Road Gouriqua 103 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -34.1808812001 22.141642265994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang