Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gouriqua 105

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 3, Eenheid 4 Gouriqua, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Gouriqua 105 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondverdieping van 'n veilige gebou in Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of familie wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die area kan verken.

Dié grondverdieping-eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n enkelslaapbank en 'n TV. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eenheid is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Santos-strand is ongeveer 1,1 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • George-weg 3, Eenheid 4 Gouriqua, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 3, Eenheid 4 Gouriqua, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA157860fc9f86c586a4c9bce72dc85a0bdf3d97124356fef9ee275e82e5469338dc1c676f6a8a359d198c46b307be85ab9b06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5) 3 George Road Unit 4 Gouriqua 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1809225 22.1416649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang