Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gouriqua at Mossel Bay

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Joan B
Lang verblyf
4.6
Apr 2024

Wonderlike skoon dorp en uitstekende verblyf. 2de besoek aan Gouriqua 303. Ons gunsteling in Mosselbaai. Veilige parkering, lieflike uitsig en die hyser 'n bonus. Eienaar altyd beskikbaar. Hoogs aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cayli S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Great stay will definietly be back. Spacious, clean and great location for the race we took part in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Pragtige vakansie-verblyf. Woonstel is pragtig, skoon, netjies, baie veilig en goed uitgerus. Ons het ons verblyf daar vreeslik baie geniet en sal vir enige iemand aanbeveel. Woonstel is loopafstand van swemstrand, Dias Museum, hawe, restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan B
Kort verblyf
5.0
Nov 2018

Rustig, veilig en uitstaande uitsig oor baai. Ons 2de besoek aan selfde woonstel en hoop om weer te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette V
Kort verblyf
4.6
Okt 2017

Wonderlike plek met goeie sekuriteit en fantastiese uitsig. Sal aanbeveel vir ontspanne verblyf. Baie goed en mooi toegeruste woonstel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Quintin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: George-straat, Gouriqua-kompleks, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMGRjNTdlLTYxZGEtNGVhYy1hY2IxLTI2Mzg1MzU5YjU3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 George Street Gouriqua Complex 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.18101 22.14164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang