Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gourits River Eco-Camping

Kampeer/karavaan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Brendon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was baie baie lekker. Baie lekker plek. Die mense daar is baie vriendelik en behulpsaam. Baie mooi en rustig. Baie lekker kamp plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Loved it! We absolutely loved our stay! Will be back for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teagan W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Beautiful, peaceful camping experience. We had a wonderful, quiet stay at this beautiful farm. It was a bit of a bumpy drive down the gravel road, but worth it for the views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Heerlike Paasnaweek! Ons weet nie regtig waar om te begin nie. Vooraf was Ryna so behulpsaam met alle vrae wat ek gehad het. Wat 'n wonderlike naweek met fantastiese geriewe, luuks en toeganklik. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Hout te koop op die plaas, 'n massiewe sak teen 'n baie billike prys. Heerlike 4x4-roete om te ry met die pragtige natuurskoon. Die lekkerste was die rustige kamp-atmosfeer en my gunsteling om wakker te raak met voëls wat chirp, lammetjies en bokkies wat jy hoor en die haan wat kraai. Wou nie afskeid neem van hierdie plaas nie. Dankie Kosie en Ryna, julle gaan ons beslis binnekort weer sien! Ons siele is gevoed na die naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Lekker rustige, mooi, troeteldiervriendelike plek met baie voëls. Netjiese grasperke op die staanplekke. Geriewe is basies en skoon maar voldoende. As die oord vol raak sal die geriewe seker onder druk kom. Die eienaars moet seker net besoekers vooraf in kennis stel om hul eie drinkwater en toiletpapier saam te bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel W
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Rustig in die natuur. Vriendelike diens. Geriewe word heeltyd skoon gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Die staanplek het baie spaasie en die omgewing was perfek. Vuurmaakhout en drinkwater is beskikbaar by die kantoor. Verder hoef jy self voorsiening te maak vir alles. Daar is genoeg om jou besig te kan hou met stap, swem en fietsritte. 'n Ekstra badkamer of twee sou nie mis gaan nie

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Ongelooflike rustige naweek in die natuur. Ons het 'n wonderlike Paasnaweek geniet op die plaas met die plaasdiere wat om ons wei. Die omgewing en die kampterrein was skoon en netjies gewees. Ek was bietjie teleurgestel met al die honde wat toegelaat was op die kampterrein, wat na vrye wil rond gehardloop het sonder enige halsbande. Ons het op 'n stadium 7 honde getel. Die bergfietsroetes was besonder mooi. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Pet friendly camping on a farm with amazing river swimming. Super welcome. Peaceful. Incredible stars at night. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Great stay, beautiful place. Beautiful view and surroundings with a lovely large grassed campsite. A really relaxing and quiet overnight stay en route to the Eastern Cape. We wish we had booked an extra night or two and will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ryna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R368
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R368
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valsriviermond, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4ODJhYzcyLWQ4NDctNDZiMy04ZjkwLTg4Yjk2YTk0N2FjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R368 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Valsriviermond Farm 16 km from Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.136474752694 21.717168511133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang