Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gouritz Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 62, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gouritz Guesthouse skuil in die kusdorpie, Gouritzmond, wat tussen Stilbaai en Vleesbaai geleë is. Die sonsopkoms en sonsondergang is iets besonders om te aanskou.

Dié gastehuis het 3 stylvolle kamers met 'n koninggrootte- of dubbelbed. Elke kamer het 'n elektriese kombers, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gouritz Guesthouse bied ook gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die strand is binne loopafstand vanaf die huis. 'n Lieflike see-uitsig kan vanaf die balkon geniet word.

Ontbyt en aandetes kan by plaaslike restaurante geniet word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Ruan G
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en stil, alles in sy plek en presies soos verwag. Baie lekker gebly. Daar was amper niemand in die dorp nie. Was die beste.
Sep 2024
Janet K
5.0
Netjiese verblyf! Die verblyf is baie netjies en goed geleë. Stap afstand van die see. Veilig en gerieflik.
Des 2023
Angie M
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely amazing. Close to everything we needed. Elsa is the most amazing hostess. Nothing is too much trouble, and you feel right at...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Marisa B
Saam met lewensmaat
5.0
My verwagtinge was oortref. Gouritz Guesthouse is 'n fantastiese keuse vir 'n naweek vol ontspanning. Dit is beeldskoon en daar word soveel moeite ing...
Sien meer
Aug 2023
Purdey J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie goeie verwelkoming. Netjies skoon. Baie baie rustig en veilig. Sal beslis weer gaan. Dankie Elsa.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rivierstraat 62, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gouritz Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 62, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0MjM1Mzk3LThkZjEtNDA2MC04ZGU5LTllNWFiMzZhOTdhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 62 Rivier Street Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.344356051287 21.877960932541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang