Gouritz SeeHuisie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Irida S - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekende huisie by die see.
Johan D - Sep 2024
Algehele gradering
Ons verblyf was heerlik. Ons gaan beslis weer kuier.
Robert F - Aug 2024
Algehele gradering
Customer service excellence.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Dearest Robert, it was an absolutely huge pleasure to have you staying with us. Thank you so much for this absolutely beautiful review of our place, we really do appreciate it so much. You are truly a beautiful couple and would love to see you again in the future for some well-deserved chillax time.
Riana V - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker gebly en rustig verkeer.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Riana, dit was net 'n absolute voorreg en plesier om julle hier te kon ontvang op julle welverdiende wegbreek. Baie dankie vir die pragtige terugvoering asook die pragtige briefie oor ons plekkie, waardeer opreg. Bly julle het die snoepie bederf geniet!
Tamryn S - Jun 2024
Algehele gradering
Breathtaking.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Dearest Tamryn, it was a true pleasure to have you staying with us and that you had a super blast here at our place! Such an awesome couple. Thank you so much for this absolutely beautiful review of our Tiny Home Accommodation. Would love to see you again in the future. Highly appreciated.
Jolanda H - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie ligging, veilig, skoon en baie gasvry.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Jolanda, dit was net 'n absolute voorreg en plesier om julle hier te kon ontvang op julle welverdiende wegbreek. Baie dankie vir die absolute pragtige terugvoering oor ons plekkie en die mooiste mooi boodskap agterna wat julle gestuur het, waardeer opreg. Sien julle baie graag weer hier by ons in toekoms.
Nicolene M - Mei 2024
Algehele gradering
Visskriklik lekker️.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Beste Nicolene en gesin. Dit was regtig net 'n absolute groot plesier om julle hier by ons te kon ontvang en so bly ons kon julle die wegbreek gee wat julle verdien. Julle is regtig fantastiese mense en sien eerlikwaar baie uit na julle volgende besoek. Baie dankie vir die pragtige verwysing, waardeer opreg.
Amanda D - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing, alles wat jy nodig het, bekostifbare vriendelike diens.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Amanda en gesin, so baie duisende dankies vir die pragtige verwysing, waardeer opreg uit die diepte van ons harte. Julle het sommer met die instap slag dadelik in ons harte gekruip en so wonderlik om mense soos julle te ontmoet en te leer ken. Ons sien julle definitief weer in die toekoms!
Travisleigh B - Mei 2024
Algehele gradering
Safe, quiet and relaxing place situated within walking distance of the beach.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Travis, Candice and kids, it was a true pleasure to have you staying with us. Such an awesome family with a passion for fishing and nature. Would love to see you again in the future. Thank you so much for this absolutely beautiful review of our Tiny Home Accommodation. Highly appreciated.
John Wesley B - Mrt 2024
Algehele gradering
Highly recommended.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
John, it was an immense pleasure to have you and your brother here, and we absolutely enjoyed your visit. You are so young at heart and were a real blessing to have as guests here at Gouritz SeeHuisie. You are guests that will always have a special place in our memories for all the right reasons!
Yazeed Abrahams A - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekende gekuier.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Yazeed, dit was regtig net super aangenaam om julle hier te ontvang en so bly om te hoor julle het die wegbreek hier by ons geniet.
Karin D - Apr 2024
Algehele gradering
Salig en rustig.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Karin, dit was net 'n absolute voorreg en plesier om julle hier te kon ontvang op julle welverdiende wegbreek. Baie dankie vir die pragtige terugvoering oor ons plekkie, waardeer opreg.
Rikus S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker huisie.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Rikus en gesin, dit was regtig 'n fantastiese plesier om julle lieflike gesinnetjie hier by ons te ontvang en so bly julle het die wegbreek geniet asook om al die spesiale plekkies in en om Gouritz te ontdek. Baie dankie vir die pragtige verwysing, waardeer opreg.
Dirk V - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker stap, eet en rus.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Beste Dirk
Dit was 'n allergrootste plesier om julle hier by ons te kon ontvang. Baie dankie vir die pragtige terugvoering en so bly julle kon afskakel en net ontspan.
Ons vra om verskoning oor die ongerief oor die stadige internet. As ons geweet het, kon ons dit dadelik regstel.
Ongelukkig word ons Internet-diensverskaffers geaffekteer deur kragonderbrekings en dit is uit ons hande uit, so jammer daaroor.
Sien baie uit daarna om julle weer in die toekoms by ons te ontvang.
Rudi F - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie vir naweek weg.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Rudi en Charmaine, dit was net 'n absolute voorreg en plesier om julle hier te kon ontvang op julle welverdiende wegbreek. Baie dankie vir die pragtige terugvoering oor ons plekkie, waardeer opreg.
Petrie E - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Petrie, dit was net 'n absolute plesier en voorreg om julle hier by ons te ontvang. Baie bly die weer het mooi saam gespeel na dat datums uitgeskuif is om julle fiets toer op sy beste te laat verloop. Sien julle weer in die toekoms.
Valen V - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon, veilig, naby die see .
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Valen en gesin, dit was net 'n absolute voorreg en plesier om julle hier te kon ontvang op julle welverdiende wegbreek. Ons glo ons sien julle definitief weer in die toekoms met julle nuwe babatjie ook, baie baie geluk. Baie dankie vir die pragtige terugvoering oor ons plekkie, waardeer opreg.
Chantelle P - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier, kinders het dit ook baie geniet.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Chantelle, dit was net 'n heerlike voorreg om julle te kon ontmoet en om julle hier by ons te ontvang. Ons sien baie uit daarna om julle volgende wegbreek weer besonders te maak. Baie duisende dankies vir die terugvoering, waardeer opreg
Vincent P - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was fantastiese.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Wat `n heerlike plesier om julle hier by ons te kon ontvang, het ongelooflik lekker saam julle gekuier. Vriendskap is hier gesmee en julle kuiertjie sal ons altyd bybly. Ongelooflik baie dankbaar vir die pragtige terugvoering. Gaste soos julle maak dit absoluut regtig die moeite werd!
Reeva G - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly by die meeste vriendelikste en gasvrye mense. Ek en my kêrel het die naweek baie geniet by julle. Die plekkie is baie mooi ingerig, skoon en lekker stil. Baie dankie Mark en Elna vir die naweek. Lekkerste geselskap ook! Ons sal definitief weer kom!
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Reeva, dit was regtig net `n voorreg om julle te ontmoet, goeie edel mense met harte van goud. Dankbaar uit die diepte van ons hart oor die pragtige terugvoering en hoop om julle volgende wegbreek weer besonders te kan maak.
George I - Mei 2023
Algehele gradering
Die kuier was uitstekend. Eienaars was baie vriendelik en gasvry.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
George en gesin, dit was net 'n heerlike voorreg om julle te kon ontmoet en om julle hier by ons te ontvang. Ons sien baie uit daarna om julle volgende wegbreek weer besonders te maak. Julle was absoluut wonderlike gaste gewees wat ons plekkie in `n silwerskoon kondisie gelos het wat ons opreg waardeer. Baie duisende dankies vir die pragtige terugvoering.
Jolindi K - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige en ontspanne wegbreuk.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Jolindi en gesin, dit was net `n absolute plesier om julle hier te kon ontvang. Ons sien baie uit daarna om julle volgende wegbreek weer besonders te maak, julle is regtig baie aangename mense en wonderlike gaste gewees wat ons plekkie in `n silwerskoon kondisie gelos het wat ons opreg waardeer. Baie dankie vir die pragtige terugvoering. SeeHuisie groetnis hier uit `n baie mooie Gouritz.
Annalize H - Feb 2023
Algehele gradering
Huis weg van die huis!
Lees meerGouritz SeeHuisie se terugvoer
Annalize, dit was regtig net `n voorreg om sout van die aarde mense soos julle te ontmoet en hier by ons te kon ontvang. Dankbaar uit die diepte van ons hart oor die pragtige terugvoering en ons sien eerlikwaar uit daarna om julle volgende wegbreek weer besonders te kan maak.
Anne B - Jun 2023
Algehele gradering
Over and above.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Anne, dit was net `n ongelooflike plesier om julle hier by Gouritz SeeHuisie te kon ontvang en dat ons dit so gerieflik moontlik kon maak vir jou man met sy besering. Julle het ons plekkie so pragtig gelos en ons hoop regtig om julle weer in die toekoms te kan sien.
Brian S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en veilig.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Brian, baie duisende dankies vir die pragtige terugvoering. Dit was heerlik om julle hier te ontvang en weereens baie geluk met die wen van die visvang kompetisie. Altyd heerlik om sulke goeie terugvoering te ontvang, waardeer opreg.
Jessica P - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies en als wat jy ooit nodig sal he.
Gouritz SeeHuisie se terugvoer
Jessica, dit was net `n absolute plesier om julle hier te kon ontvang. Baie dankie vir die pragtige verwysing, ons waardeer dit opreg. SeeHuisie groete hier uit `n baie mooie Gouritz.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rivierstraat 6, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang