Gousblom Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Eduard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 314
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Louis M - Aug 2024
Algehele gradering
Goeie oornag rusplek.
Pam P - Sep 2024
Algehele gradering
Gousblom is very basic, but it is clean and comfortable and good value for money.
Paul E - Aug 2024
Algehele gradering
Elize is 'n wonderlike gasvrou, vol van inligting en het 'n lieflike huis.
Debbie H - Aug 2024
Algehele gradering
Aangenaam en huislik.
Ronel H - Aug 2024
Algehele gradering
Ongelooflik, fantasties en definitief aan te beveel.
William M - Aug 2024
Algehele gradering
Shared TV room and kitchen area were a great way to meet other travellers.
Robert C - Aug 2024
Algehele gradering
Kan nie kla oor die diens. Dit was tops.
Anna D - Aug 2024
Algehele gradering
Warm, kalm en rustig.
Maretha H - Aug 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld met uitstekende boerekos wat nie gemis kan word nie.
Tilana B - Aug 2024
Algehele gradering
Die kos was heerlik en die kamer was skoon en netjies.
Janet D - Sep 2024
Algehele gradering
Quaint and comfortable guesthouse for an overnight stay.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Christiaan K - Sep 2024
Algehele gradering
Verblyf ongemaklik. Gasvrou en werkers baie vriendelik en behulpsaam.
Melanie W - Aug 2024
Algehele gradering
Safe and clean.
Pierre D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Thariza V - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike aandete en verblyf. Poppie is 'n uitstekende gasvrou.
Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvry verby by sout van die aarde mense.
Elmarie B - Sep 2023
Algehele gradering
Genotvolle 3 dae.
Marius V - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was wel aangenaam gewees.
Marinda H - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Johannaburger02@gmail.com B - Jun 2023
Algehele gradering
Die kuier was vreeslik aangenaam en baie vriendelike ontvangs. Sal beslis weer daar gaan oorbly in die toekoms. Baie dankie.
Frances M - Aug 2023
Algehele gradering
Great.
Nico S - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en besonderse gasvrou.
Prof Hannes V - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagakkommodasie.
Jv D - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike en goeie diens.
Kotie V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Helene D - Sep 2023
Algehele gradering
The staff was friendly. We enjoyed using the kitchen which was well stocked.
Martin V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie akkommodasie.
Isabel L - Sep 2023
Algehele gradering
Alhoewel die plek effe verwaarloos lyk, het ons lekker daar gebly. Die gasvrou het moeite gedoen om ons tuis te laat voel.
Lees meerAnonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Guy S - Aug 2023
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Hennie S - Aug 2023
Algehele gradering
Die aandete en ontbyt was baie lekker gewees.
Anna-marie S - Aug 2023
Algehele gradering
Oornagstop op toer.
Taylor P - Sep 2023
Algehele gradering
Quick stop overnight, could have been nicer.
Freddie M - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker vir oorslaap.
Charmaine B - Jul 2023
Algehele gradering
'n Globale mislukking.
Lees meerGousblom Gastehuis se terugvoer
Hi ek wil net om verskoning vra vir jul ongerief. Kamieskroon het n groot water probleem. Die Munisipaliteit gee net 2 ure per dag vir die dorp water en dan is dit tenke met pompe wat ons gebruik. So as die krag af is kan die pomp nie loop nie. Ek as eienaar is nou self hier vir die hele seisoen dat as hier n probleem kom, dan is ons hier.
Cecil D - Sep 2023
Algehele gradering
Die kamer is pateties.
Noni H - Sep 2023
Algehele gradering
Eienaar was nie daar.
Jurgen B - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het hier gebly tydens ons besoek aan die Skilpad-veldblompark naby Kamieskroon.
Ilse W - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies en goed geleë.
Elize P - Aug 2022
Algehele gradering
Aangename rusplek.
Jan V - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Die tannie is baie gasvry.
Elna D - Sep 2022
Algehele gradering
Pynlik netjies, aangename ontvangs en diens.
Johan K - Sep 2022
Algehele gradering
Gastehuis is netjies en ons het baie vriendelike en hulpvaardige diens ervaar.
Hannes K - Sep 2022
Algehele gradering
Ek het lekker geëet en lekker geslaap.
George S - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Alet B - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het die gastehuis basies as oornaghuis gebruik. Is goed toegerus en netjies.
Wynand S - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was rustig, huislik en gemaklik.
Monica V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie ou gastehuis, voel soos in die 80's, ou meubels en niks modern nie, maar Wilina se gasvryheid en haar boerekosaandete maak op daarvoor. Stort was heerlik. Min krag en kon nie die aircons op die baie koue aand gebruik nie.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Albert N - Sep 2022
Algehele gradering
Plek is voldoende vir oornagverblyf, was netjies en skoon.
Japie V - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, maar kort heelwat aandag.
Hennie P - Aug 2022
Algehele gradering
Bespreking was nie reg nie. Etes was baie lekker, maar baie duur.
Gousblom Gastehuis se terugvoer
Hi Hennie, Jy het bespreek vir n Twin kamer en vir dit betaal wat beteken 1 kamer met 2 beddens.
Hoop jy verstaan nou en dit het ons vir jou gegee as jy 2 kamers wil hê moet jy vir 2 kamers bespreek
Groete
Poppie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Gielie V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was kort, maar lekker.
Teresa O - Sep 2021
Algehele gradering
Ons was op pad om blomme te gaan kyk, kom toe op die pragtige plekkie af.
Johan S - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Martie S - Sep 2021
Algehele gradering
Bevorder samehorigheid onder gaste.
Valeshia J - Sep 2021
Algehele gradering
A home away from home.
Mary W - Aug 2021
Algehele gradering
Warm and friendly management. Sufficient for our flower viewing needs. Unpretentious and comfortable.
Dedrica M - Aug 2021
Algehele gradering
Sentraal geleë vir blommekyk - heerlike aandetes.
Lizelle V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Helena N - Aug 2021
Algehele gradering
Very comfortable friendly and caring
Jan C - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gesellig. Almal het saam gekuier.
Rika P - Aug 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en baie skoon.
Nic O - Aug 2021
Algehele gradering
Net oornag
Robin P - Sep 2021
Algehele gradering
Pleasant 1 night stay!
Marthinus D - Aug 2021
Algehele gradering
Tevrede
Petro S - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier, maar sal eerder 'n chalet verkies het vir privaatheid en nie net 'n kamer nie.
Nico L - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige bekostigbare verblyf.
Trevor C - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en stil.
Lize K - Sep 2021
Algehele gradering
Blommekyk
Josie B - Sep 2021
Algehele gradering
Kamieskroon het 'n waterprobleem. Dit maak dit bietjie ongemaklik.
Hanlie B - Sep 2021
Algehele gradering
'n Lekker maklike oorbly in Kammies.
Johan V - Aug 2021
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs met 'n ruim kamer.
Elize P - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Hans N - Aug 2021
Algehele gradering
Stil omgewing
Carel O - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, goeie waarde vir geld.
Esme V - Sep 2021
Algehele gradering
Goed vir oorslaap.
Betsie G - Sep 2021
Algehele gradering
Diens van die bestuurder was goed, maar die toerusting in die kamers is oud en aanmekaar geflans.
Jaco H - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige klein dorpie, maar gastehuisdiens nie goed nie.
Janet R - Sep 2021
Algehele gradering
Was oorbespreek, dus nie die kamer gekry wat ons oorspronklik beepreek is nie. Inloopgaste bederf ongelukkig die vooraf besprekings.
Maretha V - Sep 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Thys E - Aug 2021
Algehele gradering
Verblyf was skoon en netjies. Lugversorger het nie gewerk nie.
Chris B - Aug 2021
Algehele gradering
Is nie volgens beskrywing op netwerke nie.
Gousblom Gastehuis se terugvoer
Hallo
Ek wil net regstelling maak u het bespreek vir 'n twin kamer en nie vir selfsorg nie. Dit is 'n gastehuis met kamers, jammer en daar is koffie en tee vir almal beskikbaar.
Paul M - Aug 2021
Algehele gradering
Een aand daar geslaap. Dit was lekker.
Peter G - Aug 2021
Algehele gradering
You need to sleep somewhere.
Edie G - Aug 2021
Algehele gradering
Onbevredigend.
Belinda W - Sep 2020
Algehele gradering
Gousblom Gastehuis is a very basic guesthouse, yet clean and comfortable.
Lees meerChrista J - Sep 2020
Algehele gradering
Ons huis in Namakwa.
Gregory B - Sep 2020
Algehele gradering
Good value for money - great host.
Marita P - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend
Robert W - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelik gasvry.
Rienie V - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was aangenaam en die gasvryheid goed.
Irene B - Aug 2020
Algehele gradering
Kindness and hospitality during whole stay after car breakdown.
Efraim V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker, huislike atmosfeer en vriendelikheid ervaar.
Charmaine B - Sep 2020
Algehele gradering
Sielskos
Christo D - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker, gasvry en billik.
Erica S - Sep 2020
Algehele gradering
Dit voel soos my ouma se huis.
Anton G - Sep 2020
Algehele gradering
Gasvryheid was uitstekend.
Dries V - Sep 2020
Algehele gradering
Goed maar baie beknop sonder elektrisiteit. Ketel en yskassie!
Paul N - Aug 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontangs en 'n lekker groot ontbyt gehad.
Helena M - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker gerus na 'n bedrywige blommekyk dag.
Patrys V - Sep 2020
Algehele gradering
Verouderde gebou wat swak waarde vir geld bied.
Lees meerBeth W - Aug 2020
Algehele gradering
Good, clean and affordable.
Gousblom Gastehuis se terugvoer
Hi Beth internet are a problem in Kamieskroon that's why I dont advertise on my page for internet Poppie
David P - Sep 2020
Algehele gradering
Conditions and service satisfactory.
Nannette V - Sep 2020
Algehele gradering
Neat and tidy.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Henning M - Aug 2020
Algehele gradering
Geen warm water vir badkamer!
Lees meerMarli D - Aug 2020
Algehele gradering
Blommegekyk in Kamieskroon.
Lees meerJohann D - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was baie teleurstellend.
Else V - Aug 2019
Algehele gradering
Clean and neat.
Lees meerElta V - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Cecilia M - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies met vriendelike diens.
Jorina G - Aug 2019
Algehele gradering
Best you can ask for in all aspects.
Lynette L P - Aug 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf in tipiese, ou plattelandse huis.
Erich R - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardig.
Andre T - Aug 2019
Algehele gradering
Interesting and enjoyable stay in a unique town.
Peter G - Sep 2019
Algehele gradering
Very happy.
Sonette N - Mei 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf.
Lees meerHercules P - Sep 2019
Algehele gradering
Mooi netjies en gerieflik.
Jan D - Sep 2019
Algehele gradering
Personeel was vriendelik en aandete was werklik iets besonders.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Magriet L - Aug 2019
Algehele gradering
Ruim en gerieflik met alles wat nodig is. Was bietjie bekommerd oor motor buite in die omgewing, maar alles het goed verloop.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Gert M D - Aug 2019
Algehele gradering
Nina does her utmost best for her guests, but the facility requires maintenance work.
Callie O - Aug 2019
Algehele gradering
Bietjie primitief. Te duur vir wat jy kry. Wel lekker geëet teen ekstra betaling.
Louis V - Sep 2019
Algehele gradering
Redelike waarde vir geld.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Rina V - Aug 2018
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Wessie V - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly en wonderlike mense. Plek kort net bietjie aandag.
Lees meerElsie E - Aug 2018
Algehele gradering
Die gasvrou het ons hartlik ontvang. Kos was heerlik. Kamer was netjies en bed was heerlik sag.
Patricia G - Sep 2018
Algehele gradering
The hostess was friendly and helpful.
Jean K - Sep 2018
Algehele gradering
Very pleasant stay in well appointed accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangename verblyf in lieflike verblyf.
Ons het slegs een aan oorgeslaap, maar het gevind dat die verblyf uitstekend is, skoon en netjies. Wonderlike waarde vir geld as 'n oornagstop. Kombuisgeriewe is meer as voldoende.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ilden W - Sep 2018
Algehele gradering
Daar is geen moeite gespaar om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.
Natali A - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik. Sal aanbeveel aan ander.
Monita B - Mrt 2018
Algehele gradering
Gemaklik en vriendelike mense met baie lekker kos!
Gousblom Gastehuis se terugvoer
Baie bly jul was gelukkig
Groete Poppie
Karin M - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid.
Peter T - Aug 2018
Algehele gradering
An average stay-over place. Breakfast is included.
Lientjie J - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik met baie vriendelike ontvangs.
Myron H - Jun 2018
Algehele gradering
It was a very relaxed and home-like place at which we felt totally at ease.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n baie ontspannende huislike verblyf wat mens so op 'n mense se gemak laat voel het.
Dit was 'n heerlike tyd en die dame wat ons gehelp het was ongelooflik gasvry en gewillig om ons tegemoet te kom op kort kennisgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Piet V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker oornagplek.
Louise C - Aug 2018
Algehele gradering
Goeie verblyf vir blommekyk.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Hein K - Aug 2018
Algehele gradering
Value for money.
Judith P - Apr 2018
Algehele gradering
A great overnight stop.
Koekie V - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelike, plattelandse omgewing.
Leone M - Aug 2018
Algehele gradering
Aangename en rustige verblyf!
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Zelda H - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was net wat ons nodig gehad het.
Gert O - Apr 2018
Algehele gradering
Verblyf van een nag in afwagting van res van geselskap.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Laetitia F - Jul 2018
Algehele gradering
Goed.
Astrid V - Okt 2018
Algehele gradering
Neat accommodation in Kamieskroon!
Vic T - Sep 2018
Algehele gradering
Baie aangename ontvangs en fasiliteite. Die ontbyt was gemiddeld, maar goed.
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Bouke S - Aug 2018
Algehele gradering
Aangenaam, hoewel nie luuks nie.
Magda B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie basies, maar skoon en netjies.
Daniel B - Aug 2018
Algehele gradering
Basiese geriewe om te oornag. Skoon en gerieflik.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Trudi S - Aug 2018
Algehele gradering
'n Teleurstelling.
Lees meerJohann R - Aug 2018
Algehele gradering
Redelik, maar nie heeltemal op standaard nie. Teen 14:00 was die kamers nog nie reg nie.
Phillip A - Aug 2018
Algehele gradering
Sal nie weer daar bly nie.
Daniel N - Nov 2018
Algehele gradering
Goedkoop, maar het nie veilig gevoel nie.
Dr Ernie J - Sep 2018
Algehele gradering
Baie beknop, hond lastig in die nag, toilet spoel vir ewig, seker ok vir die prys.
Gousblom Gastehuis se terugvoer
Hallo Ernie, ek is jammer vir toilet se spoel. Ons probeer so ver moontlik as ons bewus is van 'n fout by iets, dit so gou as moontlik herstel. Die hond is ongelukkig die buurman se hond.
Louis R - Aug 2018
Algehele gradering
'n "Disaster".
Lees meerDanie C - Aug 2018
Algehele gradering
Uiters teleurgesteld.
Lees meerTolla G - Aug 2018
Algehele gradering
Swak.
Gousblom Gastehuis se terugvoer
Hallo, Ek is baie jammer oor jou ontsteltenis oor kamer, ek verstaan nie want al die kamer het hangplek met hangers. Hoekom daar rond gehardloop was vir plek weet ek nie want daar was n kamer vir u. Jammer oor ongerief ek gee beslis om vir my plek en gaste daarom vra ek so min en ontbyt is nog ingesluit.
Geseende dag,
Poppie
Piet V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Rian E - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie dankie!
Ria K - Des 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry. Lekker aandete.
Willem L - Okt 2017
Algehele gradering
Kos was lekker.
Ursula S - Sep 2017
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Waal-straat 95, Kamieskroon, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang