Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gousblom Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 176 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Louis M
1 nag
5.0
Aug 2024

Goeie oornag rusplek. Skoon en netjies, redelike prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Gousblom is very basic, but it is clean and comfortable and good value for money. Gousblom Gastehuis is very basic, but it is clean and comfortable. It is good value for money. There are no pictures of the bedrooms and that would have been useful. We did not like the fact that there was only a flimsy curtain separating the shower and toilet from the bedroom. The hostess, Corrie was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul E
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Elize is 'n wonderlike gasvrou, vol van inligting en het 'n lieflike huis. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Aangenaam en huislik. Gasvrou was baie vriendelik en akkommoderend, het baie inligting verskaf en goeie raad oor waar om te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ongelooflik, fantasties en definitief aan te beveel. Ja, die gasvrou het die verblyf absoluut die moeite werd gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Shared TV room and kitchen area were a great way to meet other travellers. Elizabeth could not have been more helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Kan nie kla oor die diens. Dit was tops. Die verblyf was goed met ontbyt en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Warm, kalm en rustig. My verblyf was fantasties. Na 'n lang reis kon ons skoene uitskop, shower en rustig slaap. Ons bespreking het deurgegaan as 'n kamer met 2 single beddens. Ons het onder die personeel se aandag gebring dat ons gevra het vir 'n dubbel of 3/4 bed. Hulle was baie vriendelik en behulpsaam en 'n kamer met dubbelbed was aangebied. En ons het definitief lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maretha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Waarde vir geld met uitstekende boerekos wat nie gemis kan word nie. Ons het absoluut heerlik gebly. Kamer was lekker groot en gerieflik. Baie gasvry ontvang en Tannie Corrie se boerekos was absoluut heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tilana B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Die kos was heerlik en die kamer was skoon en netjies. Ons het 'n kamer in die huis gehad. Daar was ongelukkig 'n ander groep met kinders wat groot geraas gemaak het. Dit was heeltemal buite die beheer van die gasvrou wat ons getref het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Eduard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 314

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal-straat 95, Kamieskroon, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhZTIyNDFiLWI2MWMtNGVkZS05NGE3LTFjYTQ2MWU2ZmRkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 176 5 1 4 95 De Waal Street Kamieskroon 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.210614 17.932479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang