Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gousblom Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal-straat 95, Kamieskroon, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gousblom Gastehuis bied warm, gasvrye verblyf in die dorpie, Kamieskroon, sowat 65 km vanaf Springbok. Kamieskroon is min of meer in die middel van Namakwaland wat in die lente oortrek is met veldblomme.

Dié gastehuis bied verblyf in 2-enkelbedkamers of dubbelkamers met en suite-badkamers, en 'n selfsorg-kamer. Elke kamer beskik oor koffie- en teemaakgeriewe.

In die gaste-sitkamer is daar 'n TV met DStv. Die gemeenskaplike kombuis is volledig toegerus en buite is daar braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 176 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Wat gaste dink
Louis M
5.0
Goeie oornag rusplek. Skoon en netjies, redelike prys.
Aug 2024
Pam P
Saam met vriende
5.0
Gousblom is very basic, but it is clean and comfortable and good value for money. Gousblom Gastehuis is very basic, but it is clean and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Paul E
Saam met vriende
5.0
Elize is 'n wonderlike gasvrou, vol van inligting en het 'n lieflike huis. Baie lekker gebly.
Aug 2024
Debbie H
Saam met vriende
5.0
Aangenaam en huislik. Gasvrou was baie vriendelik en akkommoderend, het baie inligting verskaf en goeie raad oor waar om te gaan.
Aug 2024
Ronel H
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik, fantasties en definitief aan te beveel. Ja, die gasvrou het die verblyf absoluut die moeite werd gemaak.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Eduard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 314

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • De Waal-straat 95, Kamieskroon, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Gousblom Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal-straat 95, Kamieskroon, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhZTIyNDFiLWI2MWMtNGVkZS05NGE3LTFjYTQ2MWU2ZmRkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 176 5 1 4 95 De Waal Street Kamieskroon 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.210614 17.932479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang