Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gowrie Golf Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Dorotheaelizabeth O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Pragtige plek en fantastiese verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roelf C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2021

Heerlik, rustig, verblyf baie lekker. Geen klagtes. Behalwe die trappe was alles 100%.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anel H
Kort verblyf
4.2
Des 2020

Heerlik gekuier op die pragtige plek. Die pragtige huis was baie gemaklik met alles wat ons nodig gehad het en het 'n ongelooflike mooi uitsig oor die dam en golfbaan. Ek dink omdat die huis so baie uitverhuur word, word dit nie behoorlik skoongemaak nie en aandag kan daaraan gegee word.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lloyd H
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Sep 2019

Golfers paradise, fisherman's nightmare! Nice property, but needs some attention. We found the grounds/garden areas not very well maintained and the check-in at reception was not welcoming. Rooms were well decorated, more than sufficient fridge space, fresh, clean linen, comfortable beds and en-suite bathrooms were modern and had plenty of hot water. Golfers paradise, but definitely not for fisherman. Dams are very muddy and awkward to fish as well as difficult to access in between trying to dodge the golf ball missiles flying at you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Willie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2017

Midlands in the herfs by Kwa Jabu op die Gowrie Farm is 'n wenner! Ons gesin het vir 2 dae in the Charles Smythe Cottage gebly. Dit is 'n absolute stylvolle cottage met 4 gerieflike kamers, elkeen met sy eie badkamer. Alles wat jy nodig het is hier (volledige toegeruste kombuis en Weber). Niks is heerliker as om langs die kaggel tyd te spandeer op koue aande nie. Voldoende hout was ook voorsien aan ons. Kinders kan heerlik fietsry en daar is fietsryroetes ook, sowel as forelvisvang - ons het die kinders feitlik nooit gesien nie en dit is beslis veilig daar. Ons kan beslis Gowrie Farm aanbeveel en sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zania D
Kort verblyf
5.0
Apr 2016

Wat 'n lieflike plek! Rustig, mooi, goed ingerig en lafenis vir die siel! 'n Pragtige huis vir 'n selfsorg-vakansie vir 'n gesin. Die huis is toegerus met alles wat ons benodig het en die uitsig is om van te droom. Ons sal hulle definitief weer besoek en aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner D
1 nag Saam met vriende
4.0
Jul 2016

Die ligging van die akkommodasie was uitstekend. Dis koste was egter buitensporig. Hierdie huis kort ernstige onderhoud. Alhoewel die ligging (uitsigte) baie mooi was kan mens nie die R6500+ per dag regverdig nie. Veral in die winter kan mens nie anders as om net binnenshuis te wees nie. Met die kaggels wat 24/7 moes brand, het ons almal eventueel na rook geruik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Cindy M
Kort verblyf
5.0
Jan 2015

Great private accomodation Had a lovely stay at KwaJabu with a large group of friends. Beautiful houses are very modern and have great views and lovely, friendly staff. Ever is the best at what he does!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ever Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 030
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gowrie Plaas, Langs die R103, Nottinghamstraat, 3240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b2ec2fa8706c2bda4f2b4b9397fb292eb5727efba45e881c39236a5405d66df5658e4ed515441f95e46f55d6a06418f3f16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 030 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Gowrie Farm Off the R103 3240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.362310546012 30.003359457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang