Goxhill Trout Lodge
Beskrywing
Die Farmyard Kothuis en Stable Kothuis is 2 kothuise onder 1 dak, maar is steeds apart. Farmyard Kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens elk. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en kookgerei. Die sitarea het 'n kaggel en platskerm-TV. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Goed gemanierde troeteldiere word toegelaat op versoek.
Indien gaste troeteldiere saambring, is die breekskadedeposito R600 en dit sal terugbetaal word indien daar geen skade aan linne en stoele deur troeteldiere is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Farmyard Kothuis en Stable Kothuis is 2 kothuise onder 1 dak, maar is steeds apart. Stables Kothuis bied slaapplek aan 7 gaste en het 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 3 enkelbeddens en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en kookgerei. Die sitarea het 'n kaggel en platskerm-TV. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Goed gemanierde troeteldiere word toegelaat op versoek.
Indien gaste troeteldiere saambring, is die breekskadedeposito R600 en dit sal terugbetaal word indien daar geen skade aan linne en stoele deur troeteldiere is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Hoof Plaashuis Lodge bied slaapplek aan 10 gaste en het 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die eerste, tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens. Die vierde kamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers wat elk 'n bad en stort het. 2 addisionele gaste kan geakkommodeer word op die slaapbanke in die leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en ander klein toebehore. Die eetarea het 'n groot etenstafel met sitplek vir 10. Daar is banke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea het sitplek en 'n kaggel. Buite is daar 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe en 'n eetkamerstel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Goed gemanierde troeteldiere word toegelaat op versoek.
Indien gaste troeteldiere saambring, is die breekskadedeposito R600 en dit sal terugbetaal word indien daar geen skade aan linne en stoele deur troeteldiere is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kingfisher Kothuis en Fish Eagle Kothuis is 2 kothuise onder 1 dak, maar is steeds apart. Kingfisher Kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 kamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en kookgerei. Die sitarea het 'n enkelslaapbank, kaggel en TV. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Goed gemanierde troeteldiere word toegelaat op versoek.
Indien gaste troeteldiere saambring, is die breekskadedeposito R600 en dit sal terugbetaal word indien daar geen skade aan linne en stoele deur troeteldiere is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kingfisher Kothuis en Fish Eagle Kothuis is 2 kothuise onder 1 dak, maar is steeds apart. Fish Eagle Kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 kamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en kookgerei. Die sitarea het 'n kaggel en TV. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Goed gemanierde troeteldiere word toegelaat op versoek.
Indien gaste troeteldiere saambring, is die breekskadedeposito R600 en dit sal terugbetaal word indien daar geen skade aan linne en stoele deur troeteldiere is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goxhill Plaas, Mackenzie-straat, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang