Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Graaitjie

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Andrea K
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Beach front bliss. We had a lovely two-night stay at Graaitjie. There were a few small issues, but they didn't bother us too much. For the sake of any prospective renters, those issues were: during the week there is a house build occurring next door that we weren't aware of. They begin around 6:30 am with lots of banging and shouting. When it's windy, the doors rattle a lot. Difficult to sleep through. We shoved door stops under the doors to try to alleviate this. The DStv doesn't work in some of the bedrooms. Netflix was working though - so we just used that. Some of the oven's settings didn't work. When it rains, the lounge room skylight leaks a little bit. Otherwise, the stay was lovely. We had a nice braai on the patio with some friends over. Everyone had a very comfortable stay. The home is beautiful and in an awesome location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Graaitjie
Dear Andrea, Thank you for the review and the feedback. We apologies for the inconvenienced caused, especially for the builders. We will inform the owner about the leak in the roof and the oven. We will attend to the DSTV asap. Graaitjie is a stunning house with a great location. We look forward to welcoming you back soon.

Bernard R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2023

Rustigheid homself. Was saam met vriende met klein kinders daar en het baie lekker gebly. Die swembad is gelig uit grond en veilig vir kleintjies en die uitsig by die braai en stoeparea is uitstekend. Het 'n baie rustige tyd daar gehad waar mens lekker kan ontspan. Enigste slegte ding is die hoeveelheid "vis-verkopers" wat aanklop en binne-in die huis inkyk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Graaitjie
HI Kosie, ons is bly om te hoor julle het Graaitjie geniet! Wat 'n pragtige huis, met asemrowende see uitsig. Die kreef verkopers bly maar 'n uitdaging en daarom waarsku ons gaste om nie by hul te koop of te nooi na die huis nie, dit raak later 'n probleem. Ons hoop egter dit verhoed jul nie om weer eendag Paternoster te besoek nie.

Toni V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Spectacular location and magical pool. Stunning location on the beachfront with a warm inviting pool. House clean and modern with all the mod cons one expects in a luxury accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Fantasties met die beste geriewe en pragtige uitsig op die see - lekker naby aan dorp en ander aktiwiteite. Ek dink daar moet 'n opsie wees sodat huurders 'n skoonmaker wat deur julle vertrou word, daagliks kan laat inkom. Die hoofslaapkamer se stortwater loop oor die vloer - die helling is nie reg gebou nie. Sal weer en weer Graatjie huur - beste plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Graaitjie
Baie dankie vir die terugvoering, ons het skoonmakers wat ons gewoonlik aanbeveel, pleks jul net gevra het en ons sou spoedig planmaak. Ons sal beslis aandag gee aan die stort, baie dankie hiervoor. Sien uit na jul volgende besoek aan Graaitjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 830

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster-straat 6, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14fa30871a61d29302b027530e39388e6c7a25c49aeb1a54cbc31cd0176f919260a37668a04793b98f866f7676521d3a2976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 6 Oyster Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.806976 17.895219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang