Grace
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jacky Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 50
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Kgakgamatso M - Sep 2024
Algehele gradering
Great.
Edith Mona V - Aug 2024
Algehele gradering
Sal graag winterslaaiens en 'n kombers op die bed verkies, aangesien dit winter is.
Grace se terugvoer
Dankie vir die resensie. Daar is 'n elektriese kombers en fleece kombers op die bed, maar ons sal in die toekoms aandag skenk aan winterlakens. Dankie.
Faa-iq J - Aug 2024
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Grace se terugvoer
Baie dankie Faa-iq vir die besonderse mooi resensie, ons waardeer dit. Dankbaar julle het die kamer baie gemaklik gevind. Hoop ons sien mekaar weer.
Gavin P - Jul 2024
Algehele gradering
Very nice.
Grace se terugvoer
Thank you for the kind review, Gavin. Much appreciated. Hope to see you again.
Lindokuhle N - Jun 2024
Algehele gradering
Good.
Grace se terugvoer
Thank you for the kind review, it's much appreciated. I'm very happy that your experience was great and magical.
Annelize E - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Grace se terugvoer
Baie dankie, Annelize, vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Bly julle het die eenheid voldoende gevind en die gasvryheid is ons plesier.
Karen L - Mei 2024
Algehele gradering
Naby aan skole en veilig, rustig omgewing.
Grace se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Karen. Ons waardeer dit. Ja, die eenheid is lekker naby aan drie skole in die omgewing. Bly julle het dit veilig en rustig gevind.
Marie S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en veilig.
Grace se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Marie, ons waardeer dit. Jy het dit mooi saamgevat as rustig, skoon, veilig en privaat, dankie.
Jackie S - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Grace se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Jackie, ons waardeer dit. Bly dat jy dit hier geniet het en die plekkie sal aanbeveel.
Cynthia F - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Grace se terugvoer
Baie dankie vir die besonderse mooi resensie, ons waardeer dit. Altyd lekker om julle vriendelike mense te ontvang. Baie dankie vir die geldjie vir die skoonmaker, sy het dit baie waardeer.
Grace P - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon en baie netjies.
Grace se terugvoer
Baie dankie Grace vir die baie mooi resensie en terugvoer. Ons is dankbaar dat ons julle gejaagde dag so bietjie rustiger en lekkerder kon maak.
Wilma M - Jun 2024
Algehele gradering
Stil en rustig.
Grace se terugvoer
Baie dankie, Wilma, vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Dankbaar dat jy lekker gebly het.
Elize V - Feb 2024
Algehele gradering
Veilig, rustig en stil.
Grace se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, waardeer dit. Ons het in die verlede dit oorweeg om 'n afskorting tussen die bed en die stortdeur in te sit, maar dit gaan te veel spasie opneem. Dankie vir die voorstel.
Rensia S - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Grace se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, waardeer dit.
Cynthia F - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Grace se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, dit word waardeer. Hoop om julle vinnig weer te sien.
Natasja R - Okt 2023
Algehele gradering
Gemaklike verblyf as jy net slaapplek soek en basiese geriewe benodig.
Grace se terugvoer
Dankie vir die resensie. Ons het aanvanklik probeer om op n manier privaatheid by die stort te gee, maar ongelukkig leen die uitleg van die eenheid hom nie daartoe nie. Ons het al heelwat ouer/kinderpare in die verlede gehuisves wat tydens stort alternatiewe planne gemaak het. Jammer vir die ongerief, maar ek glo nie die fotos steek die feit weg nie.
Leezelle M - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was gerieflik.
Grace se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie en vriendelike woorde, ons waardeer dit opreg en is bly julle het dit so ervaar.
Nicholas H - Okt 2023
Algehele gradering
Veilig, lekker, en vriendelik.
Grace se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Bly julle het dit privaat en rustig gevind, want dan het ons in ons doel geslaag. Hoop ons sien julle weer binnekort.
Hendrina M - Sep 2023
Algehele gradering
Vir oornag teen bekostigbare prys was dit 'n goeie keuse.
Grace se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Bly dat u die veilige onderdak parkering positief gevind het.
Pabalelo N - Aug 2023
Algehele gradering
Tranquility.
Grace se terugvoer
Thank you for your kind review, much appreciated.
Glad that you found Grace tranquil and that it catered to all your needs.
Jan J - Aug 2023
Algehele gradering
Friendly, peaceful, comfortable.
Grace se terugvoer
Thank you for the kind review. We are glad you have enjoyed your stay.
Liziwe P - Aug 2023
Algehele gradering
True reflection of the advert. Warm welcome. Small space to use kitchen utensils, you must be extra careful, it can be a little problem if you travel with kids.
Grace se terugvoer
Thank you for your review. We will translate the instructions in the room in English as well.
Elani V - Aug 2023
Algehele gradering
Dis pragtige plekkie en vriendelike eienaars. Bed vreeslik ongemaklik en gesukkel om te slaap.
Grace se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Eerstens, die inligting op die webtuiste is duidelik dat dit n "heat and eat" fasiliteit is met geen kombuis. Tog is daar n wasbak en in die kas is opwasmiddel, n lap en afdroogdoek waar u wel basiese dinge soos glase, koppies en borde kan was. Tweedens, daar het al heelwat gaste in die kamer geslaap en u is die eerste wat die bed ongemaklik vind. Ek is jammer u het dit so ervaar.
Graham W - Sep 2023
Algehele gradering
Very cramped and small.
Grace se terugvoer
Thank you for the review. Firstly, you got exactly what was promised on the photos and in the unit description. It is only a overnight room and not a self catering unit. Secondly, it is very unfair to state that something bit you in the room, in your line of work, something could have bit you at work. All the previous reviews on cleanliness speak for itself.
Lulama Sibongile M - Nov 2022
Algehele gradering
Convenient accommodation.
Grace se terugvoer
Thank you very much for this great review. It is much appreciated.
Marlin W - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker en veilig, slaap was rustig.
Grace se terugvoer
Baie dankie Marlin, vir die mooi resensie. Veiligheid is vir ons 'n prioriteit en ons is dankbaar julle het dit so ervaar. Kom gerus weer.
Sandra S - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Grace se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was lekker om hulle hier te he. Ek is bly hulle het die elektriese kombers handig gevind. Hoop om hulle weer te sien.
Eric B - Mei 2022
Algehele gradering
Heeltemal tevrede.
Grace se terugvoer
Baie dankie Eric, vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Hoop om jou weer te sien.
Sade C - Sep 2022
Algehele gradering
Tranquility.
Grace se terugvoer
Thank you for the review, much appreciated.
Jan V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie klein.
Grace se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Emma L - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustig, veilig en netjies.
Grace se terugvoer
Baie dankie Emma vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Ons is bly jy het dit geniet. Was lekker om jou hier te hê, kom bly gerus weer.
Mariska D - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was net 'n plesier!
Grace se terugvoer
Baie dankie Mariska vir die mooi resensie en terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie dankbaar ons kon daar vir julle wees in die moeilike omstandighede. Dit was n plesier om julle hier te hê.
Allen D - Sep 2021
Algehele gradering
Meer as lieflik.
Grace se terugvoer
Baie dankie Allen vir die terugvoer en resensie, dit was n plesier om julle by ons te hê. Kom bly gerus weer oor.
Belinda S - Apr 2021
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Grace se terugvoer
Belinda,
Baie dankie vir die resensie, hoop om julle gou weer te sien.
Diane S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Baie netjiese plekkie.
Grace se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Dit was lekker om julle hier te hê.
Pieter H - Nov 2021
Algehele gradering
Net een aand daar geslaap, dit was baie lekker dankie.
Grace se terugvoer
Baie dankie Pieter.
Ons waardeer die mooi resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet en hier te ontvang.
Ntombifuti K - Nov 2021
Algehele gradering
It was a one night sleep, the bed making some noise.
Grace se terugvoer
Thank you for the review. We will attend to the beds.
Tertia C - Mei 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Grace se terugvoer
Dankie Tertia vir die terugvoer en resensie.
Die skerp lig is daar vir die veiligheid van die voertuie, maar ons besef dit verlig die kamer baie. Ek sal n ligskakelaar binne die eenheid aanbring waar elke gas dan kan besluit of hulle die lig aan of af wil hê.
Jacques S - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was okay.
Grace se terugvoer
Dankie vir die resensie, maar ek dink u het presies gekry wat op die inligting en fotos was en ons is jammer u voel so.
Lee B - Apr 2021
Algehele gradering
Awkward at best.
Grace se terugvoer
Privacy of our guests is our highest priority. Unfortunately the unit forms part of a large garden and it needs to be maintained like any other guest house. The gardener works in this garden on Fridays. What you described as monitoring was the gardener moving in and out of the garden. We have rectified the problem, the units garden will be done before 14h00 when our guests arrive on a Friday. Thank you for you review.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Rensburg-singel 7, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang