Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Edith Mona V
1 nag
5.0
Aug 2024

Sal graag winterslaaiens en 'n kombers op die bed verkies, aangesien dit winter is. Dit was goed genoeg vir 'n oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Dankie vir die resensie. Daar is 'n elektriese kombers en fleece kombers op die bed, maar ons sal in die toekoms aandag skenk aan winterlakens. Dankie.

Faa-iq J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie rustig en veilig. Ons verblyf was besonders! Die kamer was verby gemaklik. Baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Baie dankie Faa-iq vir die besonderse mooi resensie, ons waardeer dit. Dankbaar julle het die kamer baie gemaklik gevind. Hoop ons sien mekaar weer.

Gavin P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Very nice. I enjoyed my stay at Grace, and the place is very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Thank you for the kind review, Gavin. Much appreciated. Hope to see you again.

Lindokuhle N
1 nag
5.0
Jun 2024

Good. It was great and magical.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Thank you for the kind review, it's much appreciated. I'm very happy that your experience was great and magical.

Annelize E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig en gemaklik. Ons het rustig gebly vir die 2 aande wat ons daar geslaap het. Plekkie was skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Vriendelike en gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Baie dankie, Annelize, vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Bly julle het die eenheid voldoende gevind en die gasvryheid is ons plesier.

Karen L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Naby aan skole en veilig, rustig omgewing. Privaat en rustig, naby skole.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Baie dankie vir die mooi resensie, Karen. Ons waardeer dit. Ja, die eenheid is lekker naby aan drie skole in die omgewing. Bly julle het dit veilig en rustig gevind.

Marie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie rustig, skoon en veilig. Baie rustig gewees en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Baie dankie vir die mooi resensie, Marie, ons waardeer dit. Jy het dit mooi saamgevat as rustig, skoon, veilig en privaat, dankie.

Jackie S
1 nag
5.0
Apr 2024

Dit was wonderlik. Dit is beslis die moeite werd. Sal enige tyd aanbeveel. Die plekkie is privaat en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Baie dankie vir die mooi resensie, Jackie, ons waardeer dit. Bly dat jy dit hier geniet het en die plekkie sal aanbeveel.

Cynthia F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantastic. Baie lekker veilige rustige area. Mense ontvang jou baie lekker. Jy het jou privaatheid en dus veilig en stil, baie ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Baie dankie vir die besonderse mooi resensie, ons waardeer dit. Altyd lekker om julle vriendelike mense te ontvang. Baie dankie vir die geldjie vir die skoonmaker, sy het dit baie waardeer.

Grace P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Skoon en baie netjies. Was aangenaam verras. Plekkie was pragtig, baie netjies en het alle verwagtinge oortref. Het 'n aangename en rustige tydjie gehad na 'n gejaagde dag. Baie dankie aan ons gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
Grace
Baie dankie Grace vir die baie mooi resensie en terugvoer. Ons is dankbaar dat ons julle gejaagde dag so bietjie rustiger en lekkerder kon maak.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jacky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rensburg-singel 7, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ba6dd4f8bac40a138670913eff964c3c6b220036ed77e9c06446481f20b9dede8fa4cea12395c6dc7c87f2d069b6399e523?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 7 Van Rensburg Crescent Langerug 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.648863870438 19.426561850787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang