Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 59 resensies vir Grace Accommodation
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Nicolaas H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas H

Baie goed en vriendelik ontvang.

Baie vriendelik. Die pad waarheen ons gegaan het vir ons onthaal.

Lance B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lance B

Baie aangenaam gewees.

Retha en Chris baie vriendelik met inboek gewees en alles mooi verduidelik. Retha ons selfs later in die aand gebel om te hoor of ons koud kry, want dit was winter gewees. Hulle het ook nie gehuiwer om 'n verwarmer vir ons te bring nie. Ons sal weer daar oornag.

Grace Accommodation se terugvoer

Ek waardeer julle positiewe resensies geweldig, hoop om weer te sien, Groete Retha.

Grace Accommodation
Lesinda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lesinda V

Teleurgesteld.

Dit word geadverteer as 'n gastehuis vir sakemense, maar daar is geen WiFi beskikbaar nie. Die bed was nie 'n kingsize nie, dit was 'n queen en baie ongemaklik. Dit is omtrent dieselfde prys wat jy buite seisoen by die see betaal, en dan is daar nie die twee basiese goed wat mens verwag van 'n gastehuis nie? WiFi en 'n gemaklike bed om op te slaap! Die swembad area kort werk. Die kamer binne was netjies.

Grace Accommodation se terugvoer

Ek neem kennis, Lesinda. Ek wil jou egter net korrigeer met die feit dat die kamer 'n queen-size bed het, soos geadverteer. Asook dat ons nie WiFi as 'n kenmerk in ons advertensie het nie.

Grace Accommodation
Carlien D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carlien D

Not worth the money or hassle.

Low budget garage, no tiles, only concrete floor. The owner complained immediately about smoke, even though no one smoked inside. The owners are accusing people without reason. I will never stay or suggest this place.

Riaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan V

Gasheer onvriendelik. Gasvrou nie ontmoet nie. Slegs op telefoon gepraat en klink meer vriendelik.

Gasheer baie onvriendelik en sarkasties. Hulpvaardig, maar met sarkastiese aanmerkings. Vir seker ook nie die eenheid wat ek bespreek het nie. Was maar te bly oor verblyf aangesien ek van ver reis. Meld wel dit is "Self Catering" maar begin tee, koffie, suiker ens. word voorsien, maar daar was vir seker geen suiker nie.

Grace Accommodation se terugvoer

Hi Aj
Jammer dat jy man as sarkasties beleef het, hy het dit glad nie so bedoel nie.
Ek sal graag wil noem dat jy in my ruim kamer,nl. Saffier geslaap het en nie die kleiner kamer ,soos bespreek was nie. Jy kon gerus kom vra het vir suiker,maar soos jy dit noem,is dit self-catering. Maar ons sit graag gewone tee,rooibos tee,koffiessakkies melk,suiker, 2 beskuitiies, uit en 2 sjokolade lekkertjies vir mense om welkom te voel.

Grace Accommodation
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Wilna M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wilna M

Net paar minute gebly en toe gery.

Ek is baie spyt dat ek nie foto's geneem het nie, maar my volwasse dogter was saam met ons. Sy het 'n aparte kamer gehad. Die man wat ons ontvang het, was vriendelik maar het 'n opmerking teenoor my dogter gemaak wat haar hewig ontstel het. Die foto's is seker baie lank terug geneem, want die kamers lyk nie so nie. Die gordyne is vuil, die toilette is bruin binne. Die beddegoed lyk heel anders as op die foto. Die eienaar was baie tegemoetkomend om ons effens vroeër te laat inboek. Ons het vroeg die oggend vir my moeder se troosdiens geland. Ons kon nie daar bly nie. Ek het daar bespreek omdat kamers met twee enkelbeddens baie skaars is. Ons ander dogter het later vanaf Rustenburg gearriveer en daarom het ons 'n kamer met twee enkelbeddens benodig.

Grace Accommodation se terugvoer

Hi Wilna, baie jammer oor jul negatiewe ondervinding, Groete, Retha.

Grace Accommodation
Rina M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina M

Satisfied.

Heater not working, also no electrical blankets.

Paul B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Skoon en alles wat jy nodig het.

Lekker geslaap in 'n skoon plek met alles wat werk en alles wat jy nodig het.

Grace Accommodation se terugvoer

Ek waardeer dit Paul.

Grace Accommodation
Hendrik V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Sien sterre.

Wonderlike mense, gasvry en baie hulpvaardig. Gesels lekker en dit is asof jy by familie is.

Nadene E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene E

Rustig, netjies, vriendelike eienaars.

Baie dankie dat julle my dogter so tuis laat voel het tydens haar drie dae kuier. Baie dankie vir die steggies vir my dogter wat julle vir haar gegee het. Sy sal definitief weer daar kom bly as sy moet klas draf of werk. Baie sentraal geleë. Veilig.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Phillip A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip A

Very enjoyable.

Will stay over again.

Grace Accommodation se terugvoer

Waardeer, groete Retha.

Grace Accommodation
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Susan J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Baie lekker.

Baie dankie aan Retha en haar man vir die omgee en goeie diens.

Grace Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie, Susan!!

Grace Accommodation
Christiaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V

Skoon en gerieflik.

Kan definitief aanbeveel word.

Rian P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian P

Bekostigbaar, skoon en baie vriendelik.

Sien sterre.

Happy M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Happy M

Very peaceful and polite.

I would recommend anyone to go there the owners are friendly and accommodative.

Emmanuel M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel M

Was quite nice but short.

The place was good but my trip was short.

Marlene M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Gemaklik, veilig en goeie gasvryheid.

My tweede kuier by Grace Accommodation en beslis nie die laaste nie.

Theresa P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa P

Rustige plek.

Hou van die swembad en die vetplante.

Eileen V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen V

Heel gerieflik.

Mense heel vriendelik.

Jurgen R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen R

Baie stil en aangenaam.

Die plek is baie sentraal geleë en die winkels is nie te ver nie. Die Unitas-hospitaal is 10 minute van die huis af. Die eienaars is vriendelik en gasvry en gaan uit hul pad om te help. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Nondyebo M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nondyebo M

The owner is kind and helpful.

The rooms are neat and clean. Quiet place, you feel at home since the owner tries to accommodate customers needs, so been in different rooms several times, only one room needs paint, other rooms are good. The place is quiet and comfortable since the owner tries to meet customer's needs with everything. It is value for money. Tea and coffee available at all times, thanks to owners for the friendly and professional manner of meeting customer needs.

Braam V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braam V

Dit was die perfekte plekkie om te slaap teen 'n baie billike prys.

Ek was in Centurion vir werk en het regtig waar net 'n plekkie gesoek wat goedkoop dog veilig en naby geleë is. Grace Accommodation was perfek vir my.

Judith V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Judith V

Rustig

Miskien net bed vervang.

John S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Stil omgewing. Voel veilig en het nodige aandag van gasheer.

Afgetrede brigadier van SAPD. Weens ampspligte het ek in duur hotelle en hole oornag. Hierdie is die ideale plek vir 'n enkelpersoon wat goedkoop en veilig wil oorslaap en besef dis nie 'n vyfsterhotel met meegaande geriewe nie.

Grace Accommodation se terugvoer

Dankie Brigadier, ek dink jy som dit mooi op. Jy is altyd welkom.

Grace Accommodation
Jaco S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S

Stil, rustige buurt met toegang tot winkelsentrums.

Stil, rustige buurt met lekker fasiliteite.

Errol B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Errol B

Cosy and friendly, caring host.

Decor and garden layout are very artistic.

Nandie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nandie V

Skoon en gerieflik.

Die gastehuis is baie basies, maar is skoon, netjies en het al die basiese benodighede vir 'n oornagverblyf.

Natalie M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie M

Geen klagtes.

Kry wat jy voor betaal.

Johan C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Baie veilige ervaring.

Die kamer was baie mooi skoon en voldoende vir oornag verbly.

Nadia P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P

Fenominaal.

Ek en my man was warm verwelkom en die plekkie was heerlik ingerig en skoon. Sal enigiemand aanbeveel om daar te gaan oornag of bly vir 'n paar dae.

Grace Accommodation se terugvoer

Waardeer baie, altyd welkom.

Grace Accommodation
Jan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jan V

Baie klein, maar het als wat jy nodig het vir ’n nagrus.

Dit het sy doel gedien.

Coenraad V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Coenraad V

Alles skoon en reg.

Alles was soos verwag.

Suné S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné S

Baie lekker gebly.

Aangenaam.

Caren V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren V

Baie lekker gebly.

Het baie lekker gebly en geslaap.

Tiaan V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V

Rustig.

Baie rustig, veilig en vriendelik.

Grace Accommodation se terugvoer

Goeiedag Tiaan,

Baie dankie vir jou resensie

Julle is baie welkom!
Groete
Retha

Grace Accommodation
Jana H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana H

Baie aangenaam.

Ons het as 'n familiegroep ingeboek en almal baie lekker gebly. Daar is matrassies vooraf uitgesit vir die kinders wat ek baie waardeer het. Die basiese benodigdhede is in plek en die mense is baie hulpvaardig as ons iets benodig het. Kinders kon lekker swem en die omgewing is baie rustig.

Yolandi V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V

Gerieflik.

Baie vriendelik ontvang. Omgee eienaars.

Grace Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Julle is baie welkom.

Grace Accommodation
Rika N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika N

Alles het in my behoeftes voorsien.

Ek hou nie van luukse verblyf met onnodige fieterjasies nie. Die kamer (Topaz) het alles gehad wat ek benodig het vir een aand se oorslaap, sonder die fieterjasies. Alles was skoon en netjies. Die matras moet dalk net vervang word. Nie dat dit sleg geslaap het nie, maar daar steek twee springs langs die kant uit wat dalk die beddegoed kan beskadig.

Grace Accommodation se terugvoer

Dankie Rika, ons sal aandag skenk.

Grace Accommodation
Trevor S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Trevor S

Very neat and comfy. Facilities such as microwave and wash-up area are really great.

See stars.

Grace Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Trevor.

Grace Accommodation
Sebastian B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sebastian B

Billik, maar nie iets om oor huis toe te skryf nie.

Het min of meer aan verwagting voldoen, maar nie uitstaande nie. Eienaar was nie oorvriendelik nie. Dit was jammer dat swembad wat geadverteer was nie toeganklik was nie (hoë heining, honde).

Deon O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon O

Skoon, netjies, vriendelik en veilig.

Ons is vriendelik ontvang, die kamers skoon en netjies. Ons het dadelik tuis gevoel en die omgewing is baie veilig. Ek sal Grace Accommodation enige tyd aanbeveel.

Grace Accommodation se terugvoer

Ek waardeer jou gradering vreeslik, dankie. Julle so welkom.

Grace Accommodation
Janis P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janis P

We had a great stay.

Accommodation well worth considering should you be required to stay over in the Centurion area.

Grace Accommodation se terugvoer

Dankie Janis. Ons waardeer jul resensie. Baie welkom. Groete Retha

Grace Accommodation
Chantelle R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle R

Vir 'n stille wegkruipplekkie in die middel van allies.

Vriendelike diens, bekostigbaar en perfek geplaas. Ongelukkig was WiFi onbeskikbaar, nie soos geadverteer nie. Hierdie was ietwat van 'n probleem a.g.v my en my metgesel wie vanaf buite S.A is. Oor die algemeen sal ek hierdie goue nessie aan enigiemand aanbeveel.

Sanet L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet L

Sentraal en veilig.

Die ligging is baie goed - naby die lughawe en vinnige toegang tot snelweë na Johannesburg of Pretoria. Baie naby aan winkels, restaurante, gimnasium. Vriendelike diens!

Grace Accommodation se terugvoer

Ek waardeer jou gradering Sanet. Jy is baie welkom.

Grace Accommodation
Elizabeth V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth V

Baie lekker.

Ek het 'n heerlike ontvangs gehad na my lang reis en baie vriendelike eienaars. Die gastehuis is baie gerieflik en bekostigbaar. Ek sal weer daar gaan bly.

Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Tanya R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya R

Goedkoop verblyf.

Grace Accommodation is spotgoedkoop. As jy net ‘n bed nodig het vir ‘n aand sal ek dit definitief voorstel.

Grace Accommodation se terugvoer

Baie dankie Tanya. Jul so welkom

Grace Accommodation
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lucas V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lucas V

Dit was aangenaam.

Baie lekker gebly. Parkering is bietjie van 'n probleem, maar tog oorkombaar.

Trix V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trix V

Baie netjiese, skoon, beskostigbare verblyf.

Dankie Retha, dit is 'n voorreg om by jou te kon bly. Plekkie is baie skoon en netjies en het als wat 'n mens nodig het. Dan is dit baie baie bekostigbaar.

Grace Accommodation se terugvoer

Baie dankie Trix, jou resensie word baie waardeer. Groete, Retha.

Grace Accommodation
Cynthia Y - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia Y

It was a pleasant and quiet stay.

Very affordable, peaceful and safe. Thank you.

Grace Accommodation se terugvoer

Jy is is baie welkom, ek waardeer jou terugvoer. Sterkte met jou belangrike werk onder siek mense.

Groete Retha

Grace Accommodation
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Hannes W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes W

Baie netjies en vriendelike diens.

Die kamer is baie netjies en ons is vriendelik ontvang. Naby hospitale en ander belangrike bestemmings.

Grace Accommodation se terugvoer

Dankie Hannes, ons waardeer jul resensie.

Grace Accommodation
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerlaan 177, Lyttelton Manor, Uitbreiding 1, Pretoria, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN1kKlUI6OtIrhwFwXNwq3oFcrDPgP7GhoMizONCq5QRYBxbJ1t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 177 Kruger Avenue Lyttelton Manor, Extention 1 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.825722222222 28.208944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang