Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace Accommodation

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerlaan 177, Lyttelton Manor, Uitbreiding 1, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grace Accommodation is in Lyttleton Manor in Pretoria en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat by familielede besoek aflê. Die eenheid is op dieselfde perseel as die eienaar se huis, maar heeltemal privaat met sy eie ingang.

Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede met slaapplek vir 2 gaste in elk. Elke eenheid het 'n slaaparea met 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook TV's in die kamers.

Daar is ook veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Dis naby talle winkels en restaurante en slegs 3,2 km vanaf Unitas Hospitaal. Dis ook naby die Waterkloof Lughawe, die N1 na Johannesburg en die R21 na Oliver Tambo Lughawe:

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 58 resensies vir Grace Accommodation
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Krugerlaan 177, Lyttelton Manor, Uitbreiding 1, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Grace Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerlaan 177, Lyttelton Manor, Uitbreiding 1, Pretoria, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN1kKlUI6OtIrhwFwXNwq3oFcrDPgP7GhoMizONCq5QRYBxbJ1t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 177 Kruger Avenue Lyttelton Manor, Extention 1 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.825722222222 28.208944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang