Grace B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Roelize D - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Grace B&B se terugvoer
Roelize, dit was so lekker om jou hier te hê, hoop ons sien jou sommer gou weer.
Fred B - Jun 2024
Algehele gradering
Wow.
Elaine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Uit die boeke!
Grace B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Elaine. Julle is altyd welkom!
Petro M - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid, heerlik geslaap en sorgeloos gebly.
Marietjie F - Jan 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld, als was perfek in die kamer.
Mona K - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelik, netjies.
Frederik V - Mrt 2024
Algehele gradering
Warm, vriendelik, uitstekend. Feels like home.
Riaan G - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend sal weer daar bly.
Riana H - Apr 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en netjies.
KEABETSWE K - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastic stay.
Grace B&B se terugvoer
Hi Keabetswe, It was a pleasure to have you here.
Greetings
Albert & Santjie
Renee O - Okt 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Grace B&B se terugvoer
Goeie dag Rene, baie dankie vir jou opmerking, jy is altyd welkom, en n plesier van n gas, jy word baie waardeer. Vriendelike groete Albert en Santjie.
Heidi D - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker kuier!
Paritosh J - Okt 2023
Algehele gradering
I was welcomed and treated kindly.
Wilna B - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike, netjiese verblyf en gasvryheid!
Grace B&B se terugvoer
Hi Wilna, baie dankie vir die pragtige terugvoer. Waardeer dit so baie.
Groete
Grace B&B
Dylan V - Okt 2023
Algehele gradering
Our stay at Grace B&B was very restful and I would recommend this B&B to anyone.
Grace B&B se terugvoer
Hi Dylan, baie dankie vir jou terugvoer.
Groete
Grace b&b
Anrie G - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het slegs 1 aand oorgebly en moes vroeg die oggend Wes-Kaap toe ry.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kock-straat 78, Potchefstroom, 2530, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang