Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Grace B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Roelize D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelize D

Baie lekker.

Pragtige plek. Mooi skoon en vriendelike verwelkoming.

Grace B&B se terugvoer

Roelize, dit was so lekker om jou hier te hê, hoop ons sien jou sommer gou weer.

Grace B&B
Fred B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred B

Wow.

Baie lekker gebly. Dankie vir die vriendelike ontvangs en groete die volgende dag met uitklok. Die geriewe was wonderlik en baie skoon. Die klente hondjies dink hulle is rotties met hul gepraat en tog te oulik. Ons beveel die verblyf by Grace B&B met graagte aan.

Elaine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

Uit die boeke!

Absoluut fantastiese plekkie. Gasvry, veilig, skoon en netjies. Lekker gerus na 'n lang dag op die pad. Beveel met 'n geruste hart aan.

Grace B&B se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Elaine. Julle is altyd welkom!

Grace B&B
Petro M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M

Wonderlike gasvryheid, heerlik geslaap en sorgeloos gebly.

Netjiese geriewe met alles wat jy nodig het vir oornag verblyf.

Marietjie F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie F

Baie goeie waarde vir geld, als was perfek in die kamer.

Lekker stil area, kamer het alles wat ek wou gehad het en die eienaars is baie vriendelik.

Mona K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mona K

Vriendelik, netjies.

Dit was baie lekker!

Frederik V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik V

Warm, vriendelik, uitstekend. Feels like home.

Albert die gasheer asook sy vrou is hartsmense. Van die oomblik wat jy instap kan jy voel dis 'n huis weg van 'n mens se eie huis.

Riaan G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan G

Uitstekend sal weer daar bly.

Ons gasvrou het ons vriendelik ontmoet en seker gemaak ons het alles wat nodig was om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Riana H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana H

Baie vriendelike mense en netjies.

Baie lekker en netjies. Vriendelike diens.

Keabetswe K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keabetswe K

Fantastic stay.

Beautiful place, clean, spacious, and peaceful. Friendly and very welcoming people.

Grace B&B se terugvoer

Hi Keabetswe, It was a pleasure to have you here.
Greetings
Albert & Santjie

Grace B&B
Renee O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee O

Aangenaam.

Vir my was Grace B&B 'n aangename ervaring! Die ruim woonstelletjie voldoen aan al die standaarde en bied alles wat nodig is, en meer! Die bed was van topklas gehalte en het 'n uiters gemaklike nagrus gebied. Die gashere was hartlik en vriendelik. Elke detail is in ag geneem om die verblyf so aangenaam en gemaklik as moontlik te maak.

Grace B&B se terugvoer

Goeie dag Rene, baie dankie vir jou opmerking, jy is altyd welkom, en n plesier van n gas, jy word baie waardeer. Vriendelike groete Albert en Santjie.

Grace B&B
Heidi D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D

Dit was 'n baie lekker kuier!

Ons is hartlik ontvang en het heerlik gekuier. Dit het gevoel asof ons by familie kuier. Indien ons weer in Potchefstroom bly, sal ons definitief weer by Grace B&B bly.

Paritosh J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paritosh J

I was welcomed and treated kindly.

I felt very comfortable and at ease.

Wilna B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B

Heerlike, netjiese verblyf en gasvryheid!

Ons was aangenaam verras! Julle nuwe plek voldoen aan al die standaarde!

Grace B&B se terugvoer

Hi Wilna, baie dankie vir die pragtige terugvoer. Waardeer dit so baie.
Groete
Grace B&B

Grace B&B
Dylan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan V

Our stay at Grace B&B was very restful and I would recommend this B&B to anyone.

One of the best B&B experiences we've ever had. The owner, Albert, welcomed us in a very friendly manner. Grace B&B had everything you needed, from an iron to a stove and everything in between. We are looking forward to our next visit soon. Kind regards, Dylan & Quinnéte.

Grace B&B se terugvoer

Hi Dylan, baie dankie vir jou terugvoer.
Groete
Grace b&b

Grace B&B
Anrie G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrie G

Ons het slegs 1 aand oorgebly en moes vroeg die oggend Wes-Kaap toe ry.

Baie oulike plekkie! Vriendelikste mense. Ons het so lekker geslaap! Definitief 'n tien uit tien.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kock-straat 78, Potchefstroom, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2442bf5d8a5cd009c48a800dcecb95689303a6bc7b8cbdb0f9f29928b8da58b853bc9096bd1ce5a9274f7a0a7ccac90c71b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 78 Kock Street Potchefstroom 2530 Noordwes 021 201 8901 11:00-20:00 09:00 -26.725859479632 27.088340459765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang