Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace B&B

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 4 Nov 2024 tot 31 Des 2024.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kock-straat 78, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Vanaf R900 R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grace B&B beskik oor 2 selfsorgwoonstelle, is in Potchefstroom geleë en bied rustige verblyf.

Die Amore-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet met 'n bidet en 'n wasbak.

Die Annie-eenheid is 'n ruim en gerieflike oopplan-eenheid met 'n koningingrootte- en driekwartbed. Dit beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank wat as 'n slaapbank gebruik kan word. Die en suite-badkamer het 'n groot stort, wasbak en 'n verhoogde toilet.

Elke eenheid se kombuis is met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas toegerus. Koffie, tee en suiker word voorsien.

Gaste is welkom om hul eie Netflix-aantekenbesonderhede vir die TV te gebruik. Daar is 'n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Keurig, ruim, gerieflik en stil. Daarby netjies en silverskoon. Presies wat ons wou gehad het.
Des 2024
Bianca C
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Dit was 'n baie aangename verblyf. Skoon en netjies en eienaar baie gasvry.
Nov 2024
Vuyiseka S
5.0
Memorable. A warm welcome we received on our arrival. The owner sent us the location even before asking for it; that showed excellent c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Roelize D
5.0
Baie lekker. Pragtige plek. Mooi skoon en vriendelike verwelkoming.
Jul 2024
Fred B
Saam met lewensmaat
5.0
Wow. Baie lekker gebly. Dankie vir die vriendelike ontvangs en groete die volgende dag met uitklok. Die geriewe was wonderlik en baie skoon. Die klent...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kock-straat 78, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Gaste dink Grace B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf R900
R 900 R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kock-straat 78, Potchefstroom, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cc31c91a1783227a65ec4e22f8770160c972d609114053877699be5643a5587ae52b9f890a511ee5bc80acbea0c9aa88a77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 78 Kock Street Potchefstroom 2530 Noordwes 021 201 8901 11:00-20:00 09:00 -26.725859479632 27.088340459765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang