Grace B&B
Kry 30% af vir verblyf voor 11 Desember 2024. Bespreekbaar tot 25 Okt 2024
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kock-straat 78, Potchefstroom, 2530, Noordwes
-
Vanaf
R900R630 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Grace B&B is 'n sefsorgwoonstel wat rustige verblyf in Potchefstroom bied.
Hierdie verblyf bied 2 opsies vir gaste, naamlik Landre en Amore.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas,eetgerei, lugbraaier ,breekware en 'n etenstafel vir 2 gaste toegerus is.
Amore is 'n stylvolle en gerieflike kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet met 'n bidet en 'n wasbak.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kock-straat 78, Potchefstroom, 2530, Noordwes
- Gaste dink Grace B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kock-straat 78, Potchefstroom, 2530, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang