Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace B&B

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kock-straat 78, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grace B&B is 'n sefsorgwoonstel wat rustige verblyf in Potchefstroom bied.

Hierdie verblyf bied 2 opsies vir gaste, naamlik Landre en Amore.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, eetgerei, lugbraaier ,breekware en 'n etenstafel vir 2 gaste toegerus is.

Amore is 'n stylvolle en gerieflike kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet met 'n bidet en 'n wasbak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Roelize D
5.0
Baie lekker. Pragtige plek. Mooi skoon en vriendelike verwelkoming.
Jul 2024
Fred B
Saam met lewensmaat
5.0
Wow. Baie lekker gebly. Dankie vir die vriendelike ontvangs en groete die volgende dag met uitklok. Die geriewe was wonderlik en baie skoon. Die klent...
Sien meer
Jun 2024
Elaine V
Saam met lewensmaat
5.0
Uit die boeke! Absoluut fantastiese plekkie. Gasvry, veilig, skoon en netjies. Lekker gerus na 'n lang dag op die pad. Beveel met 'n geruste hart aan.
Mrt 2024
Petro M
5.0
Wonderlike gasvryheid, heerlik geslaap en sorgeloos gebly. Netjiese geriewe met alles wat jy nodig het vir oornag verblyf.
Feb 2024
Marietjie F
5.0
Baie goeie waarde vir geld, als was perfek in die kamer. Lekker stil area, kamer het alles wat ek wou gehad het en die eienaars is baie vriendelik.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kock-straat 78, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Gaste dink Grace B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kock-straat 78, Potchefstroom, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2442bf5d8a5cd009c48a800dcecb95689303a6bc7b8cbdb0f9f29928b8da58b853bc9096bd1ce5a9274f7a0a7ccac90c71b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 78 Kock Street Potchefstroom 2530 Noordwes 021 201 8901 11:00-20:00 09:00 -26.725859479632 27.088340459765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang