Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Andre V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Baie gereeld. Baie lekker gebly en geslaap. Baie akkommoderend met my laat aankoms. Heerlike verversings in die kamer ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very comfortable overnight stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sphiwo M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Very happy with my stay. The place is worth the money paid. We get lots of amenities for free, there's absolutely nothing to ask for. The place is very comfortable, clean and safe. A 100% is what the host deserves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Fantastiese ervaring. Die kamer was altyd netjies en skoon. Die ontbyt is definitief 'n bonus en ek is baie vriendelik ontvang deur die eienares.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlike rusplek na 'n dag op die N1. Die eenheid het alles wat 'n oornagblyplek lekker gerieflik maak. Ons was aangenaam verras deur die bestanddele vir 'n ligte kontinentale ontbyt. Ons moet noem dat 'n vergete duur medikasie sonder verwyl en gratis aangestuur is. Anneri het 'n ruim hart. Grace Cottage is 'n veilige, vriendelike hawe om in Bloemfontein te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilana A
1 nag
5.0
Apr 2024

Very happy and satisfied with Grace Cottage. Very friendly welcoming, cottage was clean and comfortable. Everything that you need is present. I will definitely book again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
1 nag
5.0
Apr 2024

Anneri komminikeer goed, was aangenaam en professioneel en het dit maklik gemaak. Ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Grace Cottages is tops, ons definitief aanbeveel. Anneri was professioneel van die eerste oomblik en het vinnig beskikbaarheid en vrae beantwoord. Die bed was gemaklik, die kamer was mooi en netjies. 'n Kamer met 'n bad was 'n ekstra bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina W
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Gemaklik en rustig. Sal beslis weer van hulle dienste gebruik maak. Dis klein, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Exactly as expected. Perfect stopover on the Cape Gauteng trek.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George du Toit-straat 7, Universitas-Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc81e3c97ba344ab3e0e3ef86fd95768ac0f703ccef05785b1188ce7ad13fed4dff05caa4ac8da741b156f5f747e3fa1ecef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 7 George du Toit Street Universitas-Ridge 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.109333820935 26.165515767923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang