Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace Cottage

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Sep 2024 tot 19 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George du Toit-straat 7, Universitas-Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grace Cottage is geleë in 'n klein, vreedsame woonbuurt in Bloemfontein. Ons strewe daarna om eenvoud en gerief soomloos te vervleg en die plattelandse atmosfeer te behou.

Die selfsorgverblyf bestaan uit enkelkamers, dubbelkamers en gesinseenhede. Die kamers het dubbel-, koningingrootte- en koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens. Ons gesinseenhede het stapelbeddens (volgrootte enkelbeddens) in die tweede kamer. Die badkamers is toegerus met 'n bad, stort, of beide, handdoeke, en toiletware. Die kombuise is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het ook kommersiële DStv, waaiers, verwarmers, haardroërs en elektriese komberse.

Daar is 'n braai-area en 'n klein klimraam en sandput vir die jongspan. Daar is ook 'n bababed en -badjie beskikbaar. Parkeerplek op die perseel word voorsien. 'n Komplimentêre ligte ontbyt word in die eenheid voorsien. Die eenhede word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en publieke vakansiedae.

Ons is sentraal geleë, naby aan die N1, Universiteit, Medi-Kliniek, Universitas Hospitaal, Sportstadions, Grey College, Eunice, Mimosa Mall en die Waterfront.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Andre V
Besigheidsreis
5.0
Baie gereeld. Baie lekker gebly en geslaap. Baie akkommoderend met my laat aankoms. Heerlike verversings in die kamer ook.
Aug 2024
Antoinette G
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable overnight stay. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Sphiwo M
5.0
Very happy with my stay. The place is worth the money paid. We get lots of amenities for free, there's absolutely nothing to ask for. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Danie S
5.0
Fantastiese ervaring. Die kamer was altyd netjies en skoon. Die ontbyt is definitief 'n bonus en ek is baie vriendelik ontvang deur die eienares.
Mei 2024
Etienne S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rusplek na 'n dag op die N1. Die eenheid het alles wat 'n oornagblyplek lekker gerieflik maak. Ons was aangenaam verras deur die bestanddele ...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • George du Toit-straat 7, Universitas-Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Grace Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George du Toit-straat 7, Universitas-Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc81e3c97ba344ab3e0e3ef86fd95768ac0f703ccef05785b1188ce7ad13fed4dff05caa4ac8da741b156f5f747e3fa1ecef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 7 George du Toit Street Universitas-Ridge 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.109333820935 26.165515767923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang