Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace Country Retreat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 56 resensies vir Grace Country Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ethan J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethan J

Baie rustige omgewing.

Uitstekende diens en die lamkerrie was uit die boonste rakke.

Grace Country Retreat se terugvoer

Dankie Ethan vir julle mooi resensie. Die feit dat julle terugkom en nuwe mense saambring, is vir ons 'n riem onder die hart. Sien julle weer.

Grace Country Retreat
Yonette F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yonette F

Veilig, netjies en gerieflik.

Ek was baie vriendelik verwelkom en ek het baie lekker daar gebly.

Grace Country Retreat se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou mooi woorde en sien uit daarna om jou weer te sien.

Grace Country Retreat
Mokhwetha Daniel M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mokhwetha Daniel M

Awesome.

Friendly owners, healthy and fresh environment and general friendly people in town.

Grace Country Retreat se terugvoer

Thank you so much for your lovely reply. We loved having you here and look forward to seeing you again soon.

Grace Country Retreat
Vida B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vida B

Alles in orde.

Die verblyf het goeie waarde vir geld gebied.

Grace Country Retreat se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer jou resensie.

Grace Country Retreat
Ellen V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ellen V

Just fine.

1. Our water was always cold; they said we have to wait until 8am, and by that time we had to be somewhere else. 2. There's a black and white dog that was always barking when we were outside; we were even afraid to go outside because we are scared of dogs.

Grace Country Retreat se terugvoer

Good day,

With regards to the dog, we will take up the matter with the guest who owns the dog.
The water was cold due to frozen pipes in the mornings. This is unfortunately out of our control. Even we have to wait for water, which is why we suggest you shower in the evenings. We do apologize though.

Grace Country Retreat
Paul R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Paul R

Lekker by die hotel.

Lekker rustig and completely sufficient.

Grace Country Retreat se terugvoer

Thank you for your review. Please help us improve where necessary by confirming where we can improve.

Grace Country Retreat
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Thomas W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas W

Peaceful sleep after a long distance.

Patient and honest staff, it is a state of the art stay at Grace Country Retreat.

Grace Country Retreat se terugvoer

Thank you so much for your much appreciated rating.

Grace Country Retreat
Jonie H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonie H

Kort verblyf maar baie aangenaam.

Ons het net gebruik vir kort oornag. Maar sal graag weer wil terugkom en meer tyd spandeer hier.

Grace Country Retreat se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons strewe om voortreflike diens te lewer en sal julle baie graag weer wil akkommodeer.

Grace Country Retreat
Chris V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Goed toegerus, skoon en netjies, puik diens.

Ons kan maar net beaam wat al die ander resensies sê oor die plek. Dit is regtig aangenaam om hier te bly met alles wat jy nodig het en die puik diens is raar in vandag se lewe en word hoogs waardeer. Verblyf in Grace Country Retreat is elke sent werd!

Grace Country Retreat se terugvoer

Baie dankie vir hierdie mooi woorde Chris. Ons strewe om goeie diens te lewer en met sulke terugvoer motiveer dit ons om aan te hou !

Grace Country Retreat
Nerine B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine B

Netjies en gasvry.

Alles was baie netjies. Ons het ook baie lekker geëet en die eienaars is gasvry en behulpsaam. Ons sal hulle graag aanbeveel.

Ethan J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ethan J

Baie gasvry.

Estelle-hulle het uit hul pad gegaan om ons groep te akkommodeer. Baie netjiese kamers en etes was smaaklik.

Johan C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Uitstekende, vriendelike diens in ’n netjiese huis!

Die gashere bedryf hul gastehuis met trots en toewyding en doen ongelooflik baie moeite ten einde hul gaste se gerief en gemak te verseker. Die huis is blinkskoon en die terrein oor die algemeen absoluut netjies. Gegewe die uitstekende standaard van die huisvesting en toerusting, is die pryse billik. Ek kan aan geen enkele rede dink waarom reisigers nie by Grace Country Retreat behoort te oornag nie. Kuier gerus by Grace Country Retreat wanneer jy Memel besoek of uit die noorde op pad is na die strande van KwaZulu-Natal. Moet nie ontbyt uit die gashere se kombuis vergeet nie, dit is smullekker!

Coert O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coert O

Skoon netjies, net wat mens nodig het.

Perfekte plek om te ontspan.

Gerhard G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Was baie lekker en rustig.

Gasvrye mense wat nie omgee om dit vir jou lekker te maak nie, hulle maak seker jy het als wat jy nodig het.

Rene P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P

Ek sal Grace Country Retreat aan enige iemand aanbeveel.

Grace Country Retreat se diens was vriendelik en alles in die kamer was netjies. Hulle was gaaf genoeg om ons tegemoet te kom met die tye wat ons inklok en ook hoe laat ons die aand teruggekom het (ons was by 'n troue). Dankie vir goeie diens.

Sanet V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Baie bevredigend, pragtige plek!

Mooi plek, baie gawe mense!

Gerhard G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Baie aangenaam.

My verblyf was baie aangenaam, ek is baie vriendelik ontvang en die eienaars het my baie tuis laat voel. Sal beslis weer daar gaan kuier en beveel die plek beslis aan.

Philip C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip C

Uit die boeke uit!

Uitstekende waarde vir geld! Voel soos huis, weg van die huis. Baie vriendelike eienaars, wat uit hul pad gegaan het om ook vir ons plek by 'n pragtige restauranttjie vir die aand te fasiliteer. Heerlikste ontbyt voor ons vertrek het. Sal vir seker weer hier bly!

Grace Country Retreat se terugvoer

Baie dankie Philip. Waardeer julle mooi woorde.

Grace Country Retreat
Annette W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette W

Eienaars vriendelik en baie hulpvaardig. Verblyf baie netjies en ontbyt heerlik.

Kan verblyf met 'n oop gemoed aanbeveel. Baie netjies, ontbyt was puik en eienaars baie behulpsaam en vriendelik.

Estelle L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle L

Huis weg van ons huis.

Lekkerste, groot kamers met 2 gemakstoele. Rustig en stil.Pragtige en vriendelike honde-kinders.

Karin M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin M

Friendly and very neat.

We will definitely stay there again and recommend it to anyone. The breakfast was very nice and the owners are very friendly.

Zenia G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zenia G

Baie netjies en baie lekker ontbyt.

Mooi omgewing. Heerlike ontbyt.

Willanna G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willanna G

Altyd lekker om by Henry en Estelle oor te bly, hulle is vriendelike gashere en baie behulpsaam.

Heerlike familiekuier gehad buite op 'n plaas vir 4 dae en saans heerlik gerus in ons oornagtuiste.

Grace Country Retreat se terugvoer

Baie dankie Willanna. Ons waardeer jou mooi woorde.

Grace Country Retreat
Jolinda J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolinda J

Ongelooflik.

Flinke, vriendelike en professionele diens wat mens altyd sal laat terugkeer en die slaap-eenhede is besonder elegant ingerig met absoluut niks kort nie.

Grace Country Retreat se terugvoer

Baie dankie Jolinda.

Grace Country Retreat
Marius D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Goeie waarde vir geld.

Daar is absoluut niks wat nie na wense was nie. Skoon, netjies, gerieflik en baie goeie diens van die eienaar. Ons was baie tevrede met alles en dink dis die netjieste plek wat ons in jare in gebly het.

Grace Country Retreat se terugvoer

Baie dankie Marius.

Grace Country Retreat
Andrea B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea B

Was baie beïndruk met die plek en vriendelike diens.

Alhoewel ons nie lank oorgebly het nie, was daar vir die Oktoberfees wat ons baie geniet het. Ons het basies net oorgeslaap en dit was gerieflik en netjies.

Wiehan P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehan P

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamers is netjies en skoon. Baie aangename verblyf.

Sien sterre.

Anna Marie E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Marie E

Uitstekend.

Ons gasvrou Estelle en haar man is uitstekend op hulle gebied en ons word elke keer heerlik bederf. Daar kan ook vir seker van hulle etes gebruik gemaak word. Vingerlek-lekker.

Grace Country Retreat se terugvoer

Ons waardeer julle mooi woorde en vertrou dat julle die stap van Memel na Newcastle weereens geniet het.

Grace Country Retreat
Martie R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie R

Gasvrye diens.

Netjiese, skoon verblyf met vriendelike mense.

Lukas L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas L

Uitstekende oornag verblyf.

Baie dankie vir die hartlike ontvangs. Die eenhede is besonders ruim, skoon en netjies. Ons het die ontbyt en aandetes ook bsie geniet. Julle het ons waarlik tuis laat voel.

Rhoda D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rhoda D

Ons het ons verblyf baie geniet en die aandete was heerlik!

Lovely and restful. Hosts were very caring and produced a lovely dinner for us. We loved the dogs too!

Nico C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico C

Goeie fasiliteite sonder TV.

Vriendelike diens. Warmwatervoorsiening nie voldoende nie. Eerste oggend louwarm water. Tweede oggend geen warm water.

Grace Country Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Nico. Ons vra om verskoning vir die probleem met die water. Ons wil net graag noem dat ons wel aangebied het om warm storte te kan voorsien in 'n ander kamer, maar ons verstaan die ongerief wat daarmee saamgaan.

Grace Country Retreat
Frans B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans B

Skoon en netjiese verblyf.

Vriendelike ontvangs. Skoon, netjiese verblyf. Alles is daar wat jy nodig het.

Mehmood Y - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mehmood Y

Had a great time and the hospitality by Estelle and hubby was beyond expectation.

Had a great time and the family enjoyed it

Karin D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Mens voel so tuis hier.

Ons verblyf en kuier hier was 'n ongelooflik lekker ervaring. Van die hartlike ontvangs, die lekker kos, die lieflike ruim kamers, die gasvryheid, alles uitstekend. Baie dankie Estelle vir al jou moeite en bederf! Beslis aan te beveel.

Phillip V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V

Dit is 'n juweel in die oos Vrystaat.

Ons besef water en veral waterdruk is 'n probleem op Memel, maar die water in die oggend is nie baie warm nie, veral nie oor 'n koue en nat naweek nie. Maar dit was verdraagsaam. Die lekker ontbyt, die gasvryheid en die waarde vir geld maak op daarvoor.

Elise L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise L

Eenhede stylvol en prakties toegerus met kwaliteit linne en kussings, goeie matrasse en baie netjies en skoon.

Ons was vriendelik verwelkom deur Estelle en na ons kamers geneem alhoewel ons te vroeg gearriveer het. Ons is raad gegee oor watter grondpaaie aanbeveel is en watter om te vermy en het 'n ongelooflike lekker middag in die natuur gehad met die mooiste uitsigte. Estelle het op kort kennisgewing vir ons die mees ongelooflike beesstertdis voorberei asook ontbyt die volgende dag teen 'n baie billike prys. Eenhede sprankelskoon, kwaliteit linne, handdoeke en beddens. Motorfiets-vriendelik met veilige parkering. Goeie waarde vir geld, sal hoogs aanbeveel!

Riette K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette K

Die plekkie het al ons verwagtinge oortref!

Die eenhede is lekker ruim en het alles wat mens nodig het! Die meubels is mooi modern. Die gashere is baie vriendelik en behulpsaam!

Margreeth M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margreeth M

Gerieflik en skoon.

'n Gerieflike oornagstop, rustig en landelik.

Bill B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bill B

Very pleasant stay, peace full, take a book, highly recommended.

A lovely visit with friendly and supportive hosts. A good place to stay if you are birding to easily cover the area.

Cathy L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy L

Our overnight stay at Grace Country Retreat was very pleasant and homely.

On our arrival, we were warmly welcomed by Estelle and Henry, a lovely couple who are both most helpful and hospitable. Our room was spacious and comfortable and the ambience of the surroundings is very peaceful and tranquil. Grace Country Retreat was an ideal haven for us to rest and relax before we continued on our journey.

Angelique N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique N

Was wonderlik gewees.

Die verblyf was uitstekend.

Pieter V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Skoon, netjies, goed toegerus en vriendelike, gasvrye mense.

Skoon en netjiese gastehuis in stil en veilige omgewing. Eienaars is vriendelik en gasvry en die eenhede is goed toegerus. Sal vir seker weer daar bly indien ek in die omgewing is.

Ina D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Netjieste plek wat ons nog hier gekry het.

Een van die beste plekke wat ons nog gehad het. Ordentlike beddens wat nie kraak as jy omdraai nie en ordentlike kussings en matrasse.

Thelma C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma C

Lieflike eenhede, netjies en skoon, gasvry ontvang, heerlik gebly!

Baie lekker gebly, dankie vir netjiese, skoon en goed ingerigte eenhede. Gasvry ontvang, heerlike aandete geniet. Sal vir seker weer hier oornag!

Marlize P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize P

Pragtig, netjies en rustig. Vriendelike diens.

Die plekkie is baie netjies en skoon. Die kamers en tuine is pragtig, die atmosfeer rustig, en die diens vriendelik.

Maria R S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria R S

Baie aangename mense, gasvry en behulpsaam.

Baie netjies, skoon en bekostigbaar. Kamers lekker ruim. Mense gaaf en behulpsaam. Dit was baie koud, maar die gasverwarmer was wonderlik. Kos smaaklik, maar 'n bietjie duur, bv R75 vir ontbyt.

Ronel H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel H

Puik.

Was aangenaam verras, baie rustig, baie mooi omgewing, sal beslis aanbeveel.

Marilou C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marilou C

Gemalik en rustig

Veilge omgewing vriendelike diens.

Christine P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine P

Ek het so lekker ontspan.

Estelle en Henry het ons so vriendelik ontvang. Henry het my gehelp met my bagasie. Estelle het ons die kamer gewys waar ons sou slaap. Ons het in die netjiese, mooi blou kamer ingestap en dadelik op een van die gerieflike leunstoele gaan sit. Estelle het vriendelik met ons gesels en ons gevra hoe laat ons ontbyt wil hê. In die kamer is daar 'n lêer met al die besienswaardighede in en rondom Memel. Daar is ook interessante artikels oor die dorp en as mens nog meer wil weet sal Henry en Estelle jou met graagte vertel van die dorpie. Ons sal definitief weer in die toekoms by hulle tuisgaan.

Pieter J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Heerlik!

Baie dankie, ek het heerlik gebly!

Emile R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emile R

Baie rustig.

Sien gradering.

Belinda E - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda E

Warm gasvryheid en pragtige omgewing!

Ons is met warm gasvryheid ontvang en behandel deur die naweek. Dit is 'n pragtige omgewing. Dit is ook 'n voëlkykersparadys. Die bergpasse in die omgewing is net so mooi.

Helenus K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helenus K

Lekker verblyf in 'n rustige dorp en mooi omgewing.

Die eenhede is groot, netjes, skoon en goed toegerus vir selfsorg. Die gashere is baie vriendelik.

Izelle S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izelle S

Verblyf is netjies en gerieflik.

Die ideale oorslaap plekkie.

Vanaf R720
R720 R504
per nag, vir 2 mense
Vanaf R720
R720 R504
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenstraat 5, Memel, 2970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzMjllNDcxLTdiOTQtNGUyMi05NjU5LWY3YTY3OTYyZDdmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R504 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 5 Green Street Memel 2970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.68406249553 29.567215740681
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang