Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace Courtyard Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kreupelhout-straat 12, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Grace Courtyard Cottage is 'n selfsorgkothuis in Bredasdorp in die Wes-Kaap. Die woonstel is deel van 'n imposante huis met 'n kenmerkende U-vorm wat 'n bekoorlike binnehof omring en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié oopplan-kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 2 gemaklike stoele. Die badkamer is toegerus met 'n instapstort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof-induksiestoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, basiese skoonmaakmiddels en 'n etenstafel.

Gaste kan 'n komplimentêre verpakte kontinentale ontbyt geniet. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, veilige parkeerplek en die gemeenskaplike binnehof waar hulle 'n braai kan vind. Hierdie eiendom is ideaal geleë naby verskeie geriewe en doendinge soos winkels, restaurante en voetslaan- en fietsryroetes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Janine O
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en gerieflik met als wat jy nodig het! Grace Courtyard Cottage sal ons beslis aanbeveel! Oulike plekkie! Die gasheer en gasvrou is só vriendel...
Sien meer
Aug 2024
Erna H
Saam met lewensmaat
5.0
Sal die gastehuis enige tyd aanbeveel. Het lekker ontspan en is 'n rustige omgewing. Baie dankie vir 'n lekker, rustige tydjie in die gastekamer en di...
Sien meer
Jul 2024
Jj R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier en die beste verblyf. Ons het baie lekker gebly. Diens was 100% en baie heerlik.
Jun 2024
Wayne R
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. It was really wonderful. Marina and Eddy have paid such attention to detail. Well recommended, we will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Claus M
Besigheidsreis
5.0
I would book Grace Courtyard Cottage again. Eddie and Marina are excellent hosts, and their accommodation ticked all the boxes for me.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Kreupelhout-straat 12, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grace Courtyard Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kreupelhout-straat 12, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87477ed010194c4a65bcc3feafdc15dcccdfad37055cef8a6e1df420da78c7de339770082af9553869fb6f5077a591d4af47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 12 Kreupelhout Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.542203643355 20.041299016568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang