Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace Haven Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Michelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Was lekker. Baie netjies en skoon. Was omtrent verwelkom en welkom laat voel. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Vyfster! 'n Gastehuis wat 'n huis vir ons was om te bly. Gans en Celia is ongelooflike hartsmense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Puik. Uitstekende blyplek vir die naweek en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2023

Just need an aircon, although there was a fan. Exceptional hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2023

Hosts went to a lot of trouble with loadshedding. Despite loadshedding, our host went to a lot of trouble to assist. Had private space and a lot of amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Skoon en netjies met al die nodige items. Geriewe was gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Hartlike, warm ontvangs van gasheer en gasvrou. Baie dankie vir die gasvrye en vriendelike diens. Netjies en gerieflike blyplek. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Voel baie tuis. Ek sal Grace Haven vir enigiemand aanbeveel. Die gasheer het uit hul pad gegaan om ons te ontvang en tuis te laat voel. Ons is ontvang met pasteitjies en 'n smoothie. Die gasheer het ook seker gemaak ons is gemaklik tydens beurtkrag en het selfs vir ons 'n kragopwekker aan die gang gesit. Die gasheer het 'n groot fokus op detail, en dink aan alles. Ons is ook verskaf met 'n volle 2L vars melk en nie lang lewe melk nie. Toe ons uitklok is ons elkeen met 'n handgeskrewe briefie gegee en ook 'n sak vol spesiale plante om by ons huis te gaan uitplant. In opsomming, dit het vir my en my vriendin gevoel asof ons by "oupa en ouma" gaan kuier het. Sal dit by sterkste vir enigiemand aanbeveel en sal weer daar draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elias Mathea S
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

It felt like home away from home. I was treated like one of the family members. Such hospitality I've never experienced anywhere. The world would be a better place with people like you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel C
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Wat ‘n juweel wat ons ontdek het in die stad. Ongelooflike ervaring en topklas verblyf. Vir seker hoogs aanbeveel. Vandat ons daar aangekom het tot ons vertrek het was dit ‘n ongelooflike en vriendelike ervaring. Die verblyf is van baie hoë standaard en so 'n rustige atmosfeer in die stad en ook baie veilig. Baie dankie aan die eienaars (Tannie Celia en Oom Hans) vir die spesiale diens wat julle gaste bied. Werklik ‘n juweel ontdek en sal vir seker weer daar aanklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matt-straat 121, Mooikloof Gardens, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViZTdmNGE3LTcwOGUtNGI2Mi1hNTIwLTYzMmQ3MWY0ZjViNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 121 Matt Street, Unit 32 Mooikloof Gardens 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.828766918982 28.323793128166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang