Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace on Four

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Helanie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Die gesinskamer is baie ruim en daar is lugverkoeling asook 'n waaier. Veilige en stil omgewing, die verblyf was baie netjies met alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Highly recommend the venue. Close to the shopping mall if you need anything. Upstairs flat accommodation was excellent. Owners were very friendly. The owner needs to sort out the hot water in the shower. Very neat and spotless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Was 4 dae daar vir boekuitstalling by skool. Ontvangs was met baie liefde en gasvryheid, was in selfsorg-eenheid, die geriewe in die kombuis baie goed, gevoel of ons by eie huis gewees het, kan dit def. aanbeveel wanneer ons weer Polokwane toe moet gaan, def. weer na Grace on Four toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nickie N
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Ons is baie vriendelik ontvang. Die verblyf was uitstekend! Ons het een aand geslaap. Het heerlik oornag. Baie gerieflik en netjies. Sal die plek enige tyd aanbeveel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2023

Oornag. Netjiese, skoon en groot kamers. Goeie ligging, gemaklik. Groot kombuis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willem Christiaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Fantasties gewees. Dit was baie skoon en alles wat ons wou gehad het was daar, puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Baie beleef, en puik diens. Puik oornag akkommodasie, sal vir enige 1 aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natascha L
1 nag Besigheidsreis
4.0
Feb 2022

Was kort, maar baie lekker. Dit was kort besoek, maar dit was gerieflik en ek kon vroeër inboek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Vriendelike diens, mooi en netjies. Lekker speelplek vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Gasvry, pragtig en beter as my eie huis. Vriendelik ontvangs, baie behulpsaam, warm huislike omgewing. Gastehuis baie goed toegerus, skoon en netjies. Naby aan alles maar nog steeds stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Burtie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bekker Straat, , Polokwane, 0787, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZjY4OGNiLTkxZDYtNDZhOC04Mjk3LTA3ZTNkYjExZTE3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 4 Bekker Street Fauna Park 0787 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.911063991019 29.482746273279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang