Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace to Grace

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marleen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very nice and clean cottage. We will be back. Very peaceful and quiet. We had a most enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Liefdevol. Rustig. Asemrowend lekker. Grace to Grace is die beste plek ooit wat ek al geboek het. Ek sal enige een aaraai om daar te gaan bly. Die huis is vol liefde en vreugde besaai, jy voel somer tuis. Wil nie eens praat van die einaar nie, sy is die lieflikste mens. Baie dankie, ons het ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manda
Grace to Grace
Thank you, Leandra. It was lovely hosting you and the family. Regards, Carey.

Minette N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Well equipped and clean unit - excellent value for money. The hosts were very attentive and helpful. The unit is spacious and spotless, with everything you need for an enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manda
Grace to Grace
Thank you for the review, it was an absolute pleasure having you stay. We look forward to hosting you again in the near future.

Martina V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekende verblyf! Uiters vriendelike ontvangs en baie hulpvaardige gasheer en -vrou. Ons kan die verblyf van harte aanbeveel, absoluut puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manda
Grace to Grace
Thank you Martina, it was wonderful hosting you at Grace-to-Grace. Kind regards Carey

Robert B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2023

Ek het dit regtig baie geniet. Dankie. Ligging uitstekend. Woonstel uiters netjies. Prys baie billik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manda
Grace to Grace
Baie dankie Robert, hoop om gou weer te sien. Groete, Manda.

Deon G
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Heerlik gebly en veilig gevoel. Vriendelike verwelkoming. Akkommodasie was netjies, gerieflik, goed ingerig en veilig. Kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manda
Grace to Grace
Jammer Deon vir die laat antwoord. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Manda.

Noleen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Baie netjies. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Baie lekker. Hierdie plekkie is presies wat die naam se: Genade op genade.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manda
Grace to Grace
Baie dankie vir die resensie Yvonne. Vertrou ons sal jul weer sien. Groete Manda

Shirley B
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Great stay in the Strand. Accommodation was clean and we were provided with all the necessities we needed. Close to the beach and shops. Highly recommended for anyone staying in Strand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manda
Grace to Grace
Dear Shirley, thank you! It was wonderful having you at Grace to Grace! Warm regards

Maliska B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2021

Great. The place was very clean and tidy. We had a lovely stay. Will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manda
Grace to Grace
Thank you Maliska, it was great hosting you! Warm regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Manda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-straat 8, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoqqtJEumd3wgYqEofqhGtr8v297IW7VRaaVboDMaiEkF5VV4E9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 8 Van Der Stel Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.106345847155 18.822897970676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang