Porta Amarela
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Stel-straat 8, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Porta Amarela is in die kusdorpie Strand geleë, net 35 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 2,5 km vanaf winkels en winkelsentrums en 350 meter vanaf die strand en restaurante. Strand is aan die rand van Valsbaai, aan die voet van die Helderberg geleë. Dit grens aan Somerset-Wes en Gordonsbaai
Dié dubbelverdieping-selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is onder en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort oor die bad, 'n bidet, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is bo, met berguitsigte. Dit beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Albei slaapkamers het lugversorging.
Die leefarea is oopplan. Die kombuis is volledig toegerus. Daar is 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond en 'n lugbraaier. Die sitkamer het 'n slim-TV met Netflix. Daar is werkspasie met 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar. Van die leefarea af lei 'n privaat patio met buitemeubels en 'n braai.
Veilige privaat parkeerplek word voorsien agter beheerde hekke met 'n alarm wat snags geaktiveer word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Van der Stel-straat 8, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Porta Amarela het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lochnerhof Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Stel-straat 8, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang