Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace to Grace

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-straat 8, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Grace to Grace is in die kusdorp, Strand, wat net 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe af is, geleê.

Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, bidet, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het 'n TV met Netflix en lei na 'n privaat stoep met buitemeubels en braai.

Onderdakparkeerplek is agter afstandbeheerde hekke beskikbaar, met 'n alarm wat snags geaktiveer word.

Die eenheid is slegs 300 m vanaf die strand en restaurante, en die winkelsentrums is minder as 2 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marleen G
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice and clean cottage. We will be back. Very peaceful and quiet. We had a most enjoyable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Leandra G
Gesin met tieners
5.0
Liefdevol. Rustig. Asemrowend lekker. Grace to Grace is die beste plek ooit wat ek al geboek het. Ek sal enige een aaraai om daar te gaan bly. Die hui...
Sien meer
Des 2023
Minette N
Saam met vriende
5.0
Well equipped and clean unit - excellent value for money. The hosts were very attentive and helpful. The unit is spacious and spotless,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Martina V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf! Uiters vriendelike ontvangs en baie hulpvaardige gasheer en -vrou. Ons kan die verblyf van harte aanbeveel, absoluut puik.
Mrt 2023
Robert B
Saam met vriende
4.6
Ek het dit regtig baie geniet. Dankie. Ligging uitstekend. Woonstel uiters netjies. Prys baie billik.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Manda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Van der Stel-straat 8, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grace to Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-straat 8, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoqqtJEumd3wgYqEofqhGtr8v297IW7VRaaVboDMaiEkF5VV4E9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 8 Van Der Stel Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.106345847155 18.822897970676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang