Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bikiberg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 182 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Maryna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige berge, pragtige kunstige plek, puik diens. Dit was uper mooi, netjies skoon en puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norah H
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Comfortable and stylish. Lovely and exactly what was needed. Well equipped! We could do with some more rails to hang towels after showering in the main house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco en Lindi
Bikiberg
Hi Norah Thank you for your kind review and your suggestion. We will definitely make a plan with more rails. We had nice hooks on the wall, but apparently somebody else thought it was nice too. We will shortly replace them. I really do hope to see you again in the near future. Thank you for being awesome guests and leaving our house beautiful and clean.

Pedro E
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Was uitstekend. Verblyf was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco en Lindi
Bikiberg
Baie dankie vir die kompliment. Ons hoop jy kom kuier sommer gou weer! Groet, Jaco en Lindi

Molly J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

6 ster as dit moontlik is. Baie dankie. Baie dankie vir 'n perfekte 5-ster byplek. Ons het dit regtig baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco en Lindi
Bikiberg
Baie dankie vir jou pragtige resensie, Molly Jacobs. Ons hoop om julle sommer gou weer te keer, bietjie langer! Groete, Jaco en Lindi

Antoret H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Mooi, netjies. Kan bietjie raserig wees, kan maklik gesprekke langs die kant hoor. Heerlik warm gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Fantasties x . Wat 'n ongelooflike plekkie is hierdie nie! Ons het bitter lekker gebly. Ons gasvrou was so vriendelik en behulpsaam gewees. Alles was perfek! Hierdie plekkie is ideaal vir 'n wegbreek naweek. Of jy nou wil wegkruip tussen die berge of net wil oornag na 'n besige dag se inkopies in die dorpie. Die interieur is modern sonder om oordadig te wees en ek voel sommer geïnspireerd! Pragtig, pragtig, pragtig! Ons kom vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco en Lindi
Bikiberg
Shoe, baie dankie liewe Cornè. Dit is hartverwarmend om te hoor! Dankie vir die pragtige resensie. Gaste soos julle maak dit vir ons die moeite werd... julle verryk ons lewens! Groete tot volgende keer!

Charles L
1 nag
5.0
Apr 2024

My clients were most impressed with the accommodation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco en Lindi
Bikiberg
Thank you for your kind review, Charles. We hope to see you again in the future!

Sonja C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Romantic. Beautiful, quiet and magical. Like comfort food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco en Lindi
Bikiberg
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons waardeer jou. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete Jaco en Lindi

Rouchelle A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Fantasties. Die huis is toegerus met alles wat jy sou nodig hê. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Heerlike kaggel vir die koue aande. Kan lekker afskakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco en Lindi
Bikiberg
Hi Rouchelle Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon huisves. Kom kuier asb. weer by ons! Vriendelike groete Lindi en Jaco

Colin P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Fantastic. We had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco en Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 182

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 050
R 1 050 R 735
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 735
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91e979389389b66ccfb39c09e9c95b1d58a199b093af67cb7c232301c1ade98aa4608019494c751ac1e23885da7be8fde21e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R735 per nag (plek vir 2) 182 5 1 5 484 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.507761051966 28.421566486359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang