Stay! In Clarens
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jaco en Lindi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 181
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Norah H - Aug 2024
Algehele gradering
Comfortable and stylish.
Stay! In Clarens se terugvoer
Hi Norah
Thank you for your kind review and your suggestion. We will definitely make a plan with more rails. We had nice hooks on the wall, but apparently somebody else thought it was nice too. We will shortly replace them. I really do hope to see you again in the near future. Thank you for being awesome guests and leaving our house beautiful and clean.
Pedro E - Aug 2024
Algehele gradering
Was uitstekend.
Stay! In Clarens se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment. Ons hoop jy kom kuier sommer gou weer!
Groet, Jaco en Lindi
Molly J - Jun 2024
Algehele gradering
6 ster as dit moontlik is. Baie dankie.
Stay! In Clarens se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, Molly Jacobs. Ons hoop om julle sommer gou weer te keer, bietjie langer!
Groete,
Jaco en Lindi
Antoret H - Jun 2024
Algehele gradering
Mooi, netjies. Kan bietjie raserig wees, kan maklik gesprekke langs die kant hoor.
Corne K - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties x .
Lees meerStay! In Clarens se terugvoer
Shoe, baie dankie liewe Cornè. Dit is hartverwarmend om te hoor! Dankie vir die pragtige resensie. Gaste soos julle maak dit vir ons die moeite werd... julle verryk ons lewens! Groete tot volgende keer!
Charles L - Apr 2024
Algehele gradering
My clients were most impressed with the accommodation.
Stay! In Clarens se terugvoer
Thank you for your kind review, Charles. We hope to see you again in the future!
Sonja C - Mrt 2024
Algehele gradering
Romantic.
Stay! In Clarens se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons waardeer jou. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Jaco en Lindi
Rouchelle A - Sep 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Stay! In Clarens se terugvoer
Hi Rouchelle
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon huisves. Kom kuier asb. weer by ons!
Vriendelike groete
Lindi en Jaco
Colin P - Jul 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Lizette H - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Is 'n ideale plek vir familie om saam te kuier vir 3 pare.
Stay! In Clarens se terugvoer
Hi Lizette
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het die beskrywing op die webwerf verander. Eintlik net so bietjie meer ingekleur. Jy kan gerus gaan loer daarna en terugvoering gee. Kyk of dit nou vir jou duideliker is en meer sin maak. Ek hoop nietemin julle kom kuier sommer gou weer.
Vriendelike groete
Lindi
Nadia S - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker rustig, heerlike restaurante.
Stay! In Clarens se terugvoer
Hi Nadia
Baie dankie vir jou resensie. Ek is so jammer oor die duvet, jy moes net vir Adele gevra het. Hulle het nog nie ons somer dekens weggepak nie, maar daar is lekker warm duvets in die stoor. Weereens jammer daaroor. Kom kuier asb. weer, ek sal vir jou 'n vereduvet oor die bed gooi!
Ilze-marie B - Okt 2023
Algehele gradering
Mooiste plekkie en vriendelikste eienaars.
Stay! In Clarens se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was so lekker om julle hier te hê!! Ons sien uit na julle volgende kuier !
Nico C - Aug 2023
Algehele gradering
Sien (vertel ons meer).
Lees meerStay! In Clarens se terugvoer
Dankie, dankie, dankie, vir die mooiste resensie, komplimente en seënwense. Ons is nederig dankbaar. Julle was voortreflike gaste. Die kamer was onberispelik netjies, nie 'n ding uit sy plek. Ons is bevoorreg om julle hier te kon huisves. Julle is welkom by Stay! in Clarens, altyd. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Melinda L - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was 'n awesome tydtjie. Baie dankie Jaco en Lindi vir die wonderlike ervaring by julle. Die eenheid was ongelooflik mooi en so netjies. Dit was net 'n plesier om by julle te bly. Ek sal enige persoon aanbeveel om by Stay te gaan bly. Waarde vir geld.
Stay! In Clarens se terugvoer
Liewe Melinda,
Baie dankie dat julle ons gekies het. Die voorreg en die plesier was ons s'n. Julle is model gaste. Dankie dat julle vir ons 'n pragitge netjiese en skoon kamer agter gelaat het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien!
Vriendelike Groete,
Jaco en Lindi
Elmarie A - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige rustige omgewing.
R D - Feb 2023
Algehele gradering
Die mooiste binnenshuisversiering-ervaring wat ek nog ervaar het.
Stay! In Clarens se terugvoer
Baie dankie, dit was net 'n plesier om julle hier te hê.
Jeffrey M - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Stay! In Clarens se terugvoer
Thank you very much Jeff. We are very pleased to hear that you enjoyed your stay. We hope to see you again soon. Groete. Jaco en Lindi
Magdaleen D - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Anneke S - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlik! Egte plattelandse gasvryheid!
Stay! In Clarens se terugvoer
Die voorreg was ons s'n. Dankie dat jy Stay! In Clarens gekies het. Julle is so welkom...hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete
Gerrit V - Mei 2023
Algehele gradering
Was 'n baie rustige kuier gewees.
Lees meerStay! In Clarens se terugvoer
Beste Maria
Baie dankie vir julle kuier by Grace Upon Grace. Dankie ook vir jou terugvoer., ons waardeer dit. Meestal geniet ons gaste die dorpie en die natuurskoon en daar is nie regtig 'n aanvraag vir televisies in ons kamers nie. Ons profiel meld dit duidelik dat ons nie TV/DSTV het nie, maar ons het wel gratis wifi met 'n goeie lynspoed vir "streaming". Op hierdie stadium is dit glad nie vir ons koste effektief om vir 4 ure aaneen 'n kragopwekker te laat loop nie. Beurtkrag is maar vir ons almal 'n uitdaging. Ons parkering verg bietjie moeite, en bestuursvernuf, maar 4 groot voertuie kan gemaklik en veilig daar parkeer.
Vriendelike groete
Lindi
Mathilda W - Des 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Christel J - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig, gemaklik en pragtige tuin, en interresante plekkie.
Werner S - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlik!
Stay! In Clarens se terugvoer
Dankie Werner, jou vrou het goeie smaak.
Ruhan S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi en cosy teen 'n baie goeie prys.
Amorie P - Okt 2022
Algehele gradering
Ons ervaring was ongelooflik lekker.
Johan C - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n baie mooi tuin.
Julian K - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent location, friendly efficient owner.
Horst B - Sep 2022
Algehele gradering
Grace upon Grace was 'n eenmalige belewenis vir ons wat gastehuisverblyf betref. Diens was vriendelik en hulpvaardig, die gastehuis was stil, skoon en netjies.
Anne-marie B - Sep 2022
Algehele gradering
Mooi skoon en rustig.
Lees meerStay! In Clarens se terugvoer
Hi Anne-marie
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek waardeer dit opreg en lekker om dit te hoor.
Kom gou weer.
Grace
Glenn G - Sep 2022
Algehele gradering
Unfortunately only spent one night on the way home.
Natasha S - Sep 2022
Algehele gradering
Oornag by Grace upon Grace.
Steve I - Aug 2022
Algehele gradering
Excellent stay with a lovely hostess.
Stay! In Clarens se terugvoer
Hi Steve
Thank you very much, glad you could enjoy everything with us.
G
Sanet J - Aug 2022
Algehele gradering
Alles wat jou hart begeer en meer.
Jan D - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend! Alles puik!
Candis M - Jul 2022
Algehele gradering
Very cosy!
Bennie B - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent stay.
Liezel J - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, mooi dekor, uitstekende geriewe, vriendelike en behulpsame gasvrou, aangenaam verras.
Lees meerMasodi D - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Jaun V - Mei 2022
Algehele gradering
It was perfect.
Andre C - Mei 2022
Algehele gradering
Grace het ons dadelik tuis laat voel. Ons kamer was 'n fees. Sal graag weer gaan kuier.
Willie E - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf en pragtige tuin.
Jaco H - Apr 2022
Algehele gradering
Als goed met akkommodasie, maar die weer het ons ongelukkig gevang wat buite enige een se beheer was.
Bep E - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike 4 dae. Keurige gastehuis met dierbaarste gasvrou en heerlike rustigheid. Net wat ons nodig gehad het.
Francesca B - Apr 2022
Algehele gradering
Stunning perfectly equipped unit.
Pierre J - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Alti K - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi, skoon en rustige gastehuis met aangename eienaars.
Rico V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Gerieflike verblyf.
Jan-hendri S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies, ruim en waarde vir geld.
Kobus C - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Pieter L - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly en lekker gekuier.
Belinda D - Jan 2022
Algehele gradering
A tastefully decorated guesthouse in the heart of Clarens. The accommodation and beautifully manicured gardens were welcomed as a breath of fresh air. The host was absolutely wonderful. Will highly recommend.
Sanjay A - Jan 2022
Algehele gradering
Memorable.
Mart Mari D - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike, gesellige verblyf met alles wat mens benodig.
Lees meerJohannes P - Nov 2022
Algehele gradering
Very nice stay.
Barendine L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie oulike en interessante plekkie met 'n gawe gasvrou.
Jan B - Mei 2022
Algehele gradering
Skoonste plek by verre.
Jaco W - Des 2022
Algehele gradering
Puik.
Nico S - Aug 2022
Algehele gradering
Gasvry, behulpsaam voel soos 'n familiehuis.
Rose G - Apr 2022
Algehele gradering
Grace was very helpful and friendly. The guesthouse was clean and garden beautiful. Grace went out of her way to make us welcome.
Colleen S - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige plek!
Madeline G - Okt 2022
Algehele gradering
Het slegs oorgeslaap, was in Clarens vir 'n troue.
Stay! In Clarens se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Madeleine. Ons sal graag ons diens wil verbeter. Jy is welkom om 'n voorstel te maak.
Vriendelike groete
Sarah-may G - Mei 2022
Algehele gradering
DStv word adverteer wat nie beskikbaar is nie.
Solly S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustige atmosfeer.
Riaan V - Mei 2022
Algehele gradering
Aangename plek om te kuier rondom die kaggel wat brand.
Celia R - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Johann K - Nov 2021
Algehele gradering
Grace upon Grace is die beste in Clarens. Unieke en eie karakter.
Willie E - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens en 'n baie mooi tuin.
Kobus B - Okt 2021
Algehele gradering
Kruger besoek.
Lee-ann L - Nov 2021
Algehele gradering
Enjoyed it, the rooms were comfortable.
Morogadi L - Nov 2021
Algehele gradering
I will definitely be going back there.
Charles R - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful décor and clean rooms.
Christie V - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek en so gasvry!
Karien C - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik en stylvol
Petra A - Aug 2021
Algehele gradering
Clean and peaceful.
Benita K - Aug 2021
Algehele gradering
Waarlik 'n feel good experience.
Jenna G - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable, calming and clean.
Marcel V - Aug 2021
Algehele gradering
Van hoek tot kant interessant!
Pieter V - Aug 2021
Algehele gradering
Ongelooflike persoonlike gasvryheid van die eienares Grace.
Thomas T - Jul 2021
Algehele gradering
A lovely homely place to visit.
Eloise L - Jun 2021
Algehele gradering
Lieflik en rustig!
Chantel K - Jun 2021
Algehele gradering
Platinum verjaarsdagkuier.
Bronwyn W - Jun 2021
Algehele gradering
Gemaklik warm en snoesig! Alles was gegee wat nodig was.
Johan N - Mei 2021
Algehele gradering
Absolutely loved it.
Lees meerMarie K - Mei 2021
Algehele gradering
Veilige, mooi plekkie in Clarens.
Lees meerStay! In Clarens se terugvoer
Ag, dankie vir jou mooi beskrywing, so lekker om te lees. En sommer 'n groot plesier.
Elsabi B - Mei 2021
Algehele gradering
Die gastehuis het al ons verwagtinge oortref.
Cara R - Mei 2021
Algehele gradering
Beste verblyf en waarde vir geld.
Micheal G - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker tuis gevoel.
Caroline P - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Ockert V - Mrt 2021
Algehele gradering
Een van die beste verblyfplekke wat ek nog besoek het!
Lees meerJeanne C - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Deirdre B - Feb 2021
Algehele gradering
Uitsonderlik. Ideale ligging. Netjies en vol verassings.
Gary C - Feb 2021
Algehele gradering
Beautifully appointed.
Lukas P - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Wendy F - Jan 2021
Algehele gradering
Absolutely wonderful!
Elani V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie nice.
Eben B - Des 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay, accomodation is superbly clean, well organised, boutique Hotel standard.
Jianine J - Des 2021
Algehele gradering
A lovely place to stay!
Heather B - Nov 2021
Algehele gradering
Delightful guesthouse in beautiful garden.
Wilmie K - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het 'n baie aangename kuier by Grace gehad.
Johan K - Jun 2021
Algehele gradering
Oorslaap vanaf kus op weg na Noord-Wes
Anne-marie T - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige verblyf met alles wat jy nodig het!
Anton G - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful accommodation in a beautiful town.
Stay! In Clarens se terugvoer
Hi Anton,
Thank you for the nice review.
Regarding the servicing of the unit, we do not service any units while COVID-19 is present, as I am sure you will understand. I normally do inform all my guests upon arrival, but if I forgot to do so with you, I humbly apologize.
Warm regards
Grace
Petra S - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties en aangenaam.
Armand B - Feb 2021
Algehele gradering
Top gehalte diens en blyplek.
Luane O - Feb 2021
Algehele gradering
The most beautiful place!
Julian H - Sep 2021
Algehele gradering
Perfect place to stay, comfortable , eclectic, immaculate.
Rina F - Jun 2021
Algehele gradering
Felt at home the minute we walked through the gate. What a lovely cottage and garden.
Margaret C - Nov 2021
Algehele gradering
Inspiring.
Jan B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies
Irma F - Des 2020
Algehele gradering
Baie besonders en kunstig.
Karen P - Des 2020
Algehele gradering
Die pragtigste gastehuis waar ek al gebly het!
Lisa O - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Heidi V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik!
Jakes K - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies en prentjiemooi. Grace het baie moeite gedoen om vir ons gerieflik te maak.
Riana W - Nov 2020
Algehele gradering
Gorgeous units.
Bryn W - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
Regina B - Nov 2020
Algehele gradering
Aangenaam en rustig. Sal volgende keer langer bly.
Francois N - Nov 2020
Algehele gradering
Stylish, comfortable and affordable.
Andrew B - Okt 2020
Algehele gradering
Absolutely fantastic. Another wonderful location.
Amoret F - Sep 2020
Algehele gradering
Baie Lekker gebly.
Hendri V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Margaret L - Sep 2020
Algehele gradering
Peaceful, relaxing.
Tasmia J - Aug 2020
Algehele gradering
It was great thanks, everything was good and lovely.
Greta W - Aug 2020
Algehele gradering
Prentjiemooi plek!
Christiaan D - Mrt 2020
Algehele gradering
Grace is 'n baie goeie gasvrou.
Marna N - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker! Die plek is baie kunstig gemeubileer. Alles is daar wat jy nodig het.
Jane B - Mrt 2020
Algehele gradering
Comfortable and all we needed!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik en alles wat ons nodig gehad het!
Skoon, goed ingerig, en vriendelike eienaar.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Laurinda K - Feb 2020
Algehele gradering
Ontspannend en opwindend.
Gregory C - Feb 2020
Algehele gradering
Besonderse wegbreekplek.
Willie E - Feb 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en goed ingerig.
Zelda K - Nov 2020
Algehele gradering
Kraakskoon en netjies, keurig, voorsien alles wat nodig kan wees, Grace is beskikbaar en help met navrae, stil omgewing, alles werk!
Darryl S - Aug 2020
Algehele gradering
Extremely beautiful and comfortable.
Rentia V - Mrt 2020
Algehele gradering
Bo-gemiddelde pakket! Sal beslis weer gebruik.
Michael J - Jan 2020
Algehele gradering
I would feel guilty if I stayed at a different guesthouse.
Neels D - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome.
Howard D - Okt 2020
Algehele gradering
Aangenaam verras met smaakvol ingerigte en goed toegeruste kamers.
Danny C - Jul 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie en lekker warm. Met 'n wonderlike gasvrou.
Karen H - Des 2019
Algehele gradering
It was like walking into a painting! Beautiful!
Peter E - Des 2019
Algehele gradering
Fantastic weekend away!
Kurt B - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful and welcoming!
Trevor O - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was een van die beste plekke waar ons al gebly het. Modern en gemaklik.
Jacques T - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Hannes V - Sep 2019
Algehele gradering
Net jammer Clarens in die algemeen se strate onaanvaarbaar.
Sirilda B - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasies.
Riaan D - Jun 2019
Algehele gradering
Dit het voldoen aan ons vereistes.
Andrea D - Jun 2019
Algehele gradering
Wat 'n lekker ruskansie!
Amoré H - Jun 2019
Algehele gradering
Beste toegeruste eenheid met die mooiste dekor!
Marita D - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik, verwelkomend en gerieflik.
Tokkie-ann B - Apr 2019
Algehele gradering
Amazing akkommodasie.
George L - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Maré L - Feb 2019
Algehele gradering
Ons het regtig heerlik gebly by Grace upon Grace!
Michelle L - Feb 2019
Algehele gradering
Warm hospitable place.
Annalize L - Jan 2019
Algehele gradering
Top-gasvrou, baie behulpsaam en het heelwat briljante aanbevelings gedoen. Kamers pragtig
Jacques S - Feb 2019
Algehele gradering
Excellent, value for money.
Daniel Petrus C - Jul 2019
Algehele gradering
Het voldoen aan alle vereistes.
Danie S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing.
Riana E - Mrt 2019
Algehele gradering
Die plek is pragtig, mooi en goeie diens.
Vernon V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Magda V - Mrt 2019
Algehele gradering
Love the arty decor. Beautiful decorated room, welcome drinks, stunning views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mal oor die kuns-dekor. Pragtig versierde kamer, verwelkomingsdrankies, pragtige uitsig.
Ons het in die donker kamer van kuns gebly, wat 'n ervaring. Hou van al die dekor, natuurskoon, uitsig op die berge, ontspannende stappie deur die park, die rustige atmosfeer is 'n seën op sy eie. Dankie vir die lieflike gasvryheid, ons het dit geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nathan S - Mei 2019
Algehele gradering
Eenheid is pragtig en klassiek!
Daleen V - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig.
Charmaine B - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het dit terdeë geniet.
Hein B - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en omgewing lekker stil.
Mireille J - Nov 2018
Algehele gradering
Die akkommodasie is sjiek, interessant en salig.
Synjon H - Okt 2018
Algehele gradering
The best B&B I have stayed at!
Petra B - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige gasvrou.
Simone B - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf in n pragtige dorp!
Christine K - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid, dankie!
Stay! In Clarens se terugvoer
Dankie Christine, en dis et 'n plesier. Sterkte met jou padjie vorentoe. Kom kuier gou weer, onthou die quilting.
John D - Okt 2018
Algehele gradering
Ek kannie net een sin oor hierdie asemrowende verblyf skryf nie, want dit is werklik 'n fantastiese plekkie met een van die mooiste en gaafste gasvrouens.
Lees meerStay! In Clarens se terugvoer
Ag dankie julle, en dis sommer 'n groot plesier.
Kom kuier gou weer.
Ray B - Okt 2018
Algehele gradering
Een van die mooiste en netjiesste plekkies in Clarens wat ek ten sterkste kan aanbeveel.
Marthan T - Sep 2018
Algehele gradering
Beste waarde vir geld in Clarens!
Monica G - Okt 2018
Algehele gradering
Modern, knus en mooi!
Gerrit O - Sep 2018
Algehele gradering
Was baie aangenaam!
Richard P - Sep 2018
Algehele gradering
Wat 'n unieke plekkie! Groot verrassing gewees.
Joey H - Aug 2018
Algehele gradering
Puik.
Koos V - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis.
Juanita V - Mrt 2018
Algehele gradering
Gasvryheid by 'n gastehuis!
Lees meerJohan S - Des 2018
Algehele gradering
Lieflike plek.
Edrich S - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was uiters interessant gewees.
Rozet N - Des 2018
Algehele gradering
Dit was lekker.
Frances B - Des 2017
Algehele gradering
Wonderful stay!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang