Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay! In Clarens

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R990 R693 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay! In Clarens is in die asemrowende dorpie Clarens in die Oos Vrystaat geleë. Die dorpie lê aan die voet van Mount Horeb en is omring deur die Rooiberge. Clarens is slegs 20 min se ry vanaf Golden Gate Nasionale Park en 20 min se ry vanaf die watertonnels in Fouriesburg.

Die gastehuis bied verblyf in 3 en suite-eenhede.

Die eerste eenheid, Promise, het 'n koningingrootte-bed, 'n driekwartbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet en 'n aparte sitarea met 'n kaggel en 'n selfsorgkombuis. Promise is semi-rolstoelvriendelik.

Die tweede eenheid, Festive, het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, 'n enkelbed in die aparte kamer en 'n selfsorgkombuis.

Die derde eenheid, D'Light, het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, asook 'n selfsorgkombuis.

Elke eenheid het 'n yskassie, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n induksiestoofplaat en 'n mikrogolfoond. Gaste kan dus hul eie maaltye voorberei, of kies tussen die wye verskeidenheid restaurante in die area. Al drie eenhede het hulle eie ingange vanaf die stoep. Daar is ook braaigeriewe in die lieflike tuin met 'n berg-uitsig. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die dorpie bied 'n wye verskeidenheid restaurante, winkels en kunsgalerye, asook perdry, 4x4-roetes, dinosourustoere, sterrekyktoere, Clarens Xtreme-aktiwiteite, baie staproetes, kaasplase, bierbrouerye, en vele ander interessante dinge. Daar is ook 'n magdom feeste wat deur die jaar aangebied word, asook bergwedrenne, fietswedrenne en motorfietsresies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Norah H
5.0
Comfortable and stylish. Lovely and exactly what was needed. Well equipped! We could do with some more rails to hang towels after showe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Pedro E
5.0
Was uitstekend. Verblyf was baie goed.
Aug 2024
Molly J
Gesin met klein kinders
5.0
6 ster as dit moontlik is. Baie dankie. Baie dankie vir 'n perfekte 5-ster byplek. Ons het dit regtig baie geniet.
Jun 2024
Antoret H
Saam met vriende
5.0
Mooi, netjies. Kan bietjie raserig wees, kan maklik gesprekke langs die kant hoor. Heerlik warm gebly. Dankie.
Jun 2024
Corne K
Gesin met tieners
5.0
Fantasties x . Wat 'n ongelooflike plekkie is hierdie nie! Ons het bitter lekker gebly. Ons gasvrou was so vriendelik en behulpsaam gewees. Alles was...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco en Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Stay! In Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
R 990 R 693
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R 990 R 693
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA207e14c24ab360dcf8add1a1153ba1d5880b61f0a428387bbbda60b611e95996ed42a4edc15333cd267178377d1d1a0ff703?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R693 per nag (plek vir 2) 181 5 1 5 484 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.507761051966 28.421566486359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang