Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay! In Clarens

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 230 R861 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stay! In Clarens is in die oulike dorpie Clarens in die Vrystaat. Die dorpie is aan die voet van Mount Horeb en is minder as 'n uur se ry vanaf Golden Gate Nasionale Park.

Die gastehuis bied verblyf in 3 en suite-eenhede. Die eerste eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede eenheid het 'n dubbelbed, sowel as 'n three quarter, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n stort en 'n privaat toilet. Elke eenheid het 'n yskassie, broodrooster, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n induksieplaat en mikrogolfoond. Gaste kan dus hul eie maaltye voorberei, of kies tussen die wye verskeidenheid restaurante in die area. Daar is ook 'n hoofhuis wat beskik oor 2 slaapkamers elk met 'n dubbelbed. Die hele huis is rolstoelvriendelik.

'n Lieflike eetarea is in die tuin beskikbaar, asook braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Clarens Gholflandgoed, Clarens Village Conservancy, staproetes, 4x4-roetes en Clarens Brewery in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 180 resensies vir Stay! In Clarens
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco en Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 180

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Stay! In Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 230
R1 230 R861
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 230
R1 230 R861
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA207e14c24ab360dcf8add1a1153ba1d5880b61f0a428387bbbda60b611e95996ed42a4edc15333cd267178377d1d1a0ff703?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 230 nouVanaf R861 per nag, vir 2 mense 180 5 1 5 484 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.507761051966 28.421566486359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang