Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace View Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Lee-Anne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Grace View Guest House
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Pieter G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter G

Teleurstellend

Ja, vir 1 nag was die beddens gerieflik. Kamer bietjie klein. Kombuis was gesluit vir die naweek, dus moes ons elders gaan eet. Ek het juis hier bespreek omdat daar 'n opsie van 'n restaurant op die perseel was, volgens die inligting op julle blad, maar ongelukkig was dit 'n wanvoorstelling.

Grace View Guest House se terugvoer

Goeiedag Pieter. Ons is jammer as daar 'n misverstand was rakende die etes. Ons beskrywing lys duidelik "Etes is beskikbaar teen 'n fooi wanneer daar vooraf gereël is" op LekkeSlaap. Sal jy asb. in kontak tree sodat ons kan vasstel presies waar jy die restaurant opsie raakgelees het?

Grace View Guest House
Vanaf
Vanaf R945
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howick-straat 19, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5f6e9b0feaf7a7e71f2a5c2e9eede41eb013cb45def43d122ee75f45de275725aad0b5e68638d2cd7bd22021686d67aabb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 19 Howick Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.510722008285 29.173963765012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang