Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace@C

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maalgate-straat 13, Monate Eco Estate, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Grace@C is 'n stylvol gemeubileerde woonstel wat op die kranse van Heroldsbaai in die Monate Eco Estate geleë is. Dié eiendom spog met 'n pragtige see-uitsig en is ideaal geleë net 9 km vanaf die George-lughawe.

Dié woonstel het gerieflike slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en deel gebruik van die badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie area strek verder na die oopplan-leefarea wat 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV het.

Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop op die balkon waar gaste die wonderlike see-uitsigte kan geniet en veilige parkeerplek is beskikbaar binne die Monate Eco Estate wat elektriese heinings en 24-uur CCTV-kameras het.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Doret Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Maalgate-straat 13, Monate Eco Estate, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grace@C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maalgate-straat 13, Monate Eco Estate, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b9356b8cac88a632eb9f89010cb6e94f5fb0521b507f6f4c0a5910a681430426036320fe5b837482a526af1f7df9afa8d55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 13 Maalgate Street Monate Eco Estate 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054848478332 22.397467589523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang