Graceful Getaway
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cotterill-straat 1, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Graceful Getaway is 'n bekoorlike selfsorghuis, ideaal vir die hele gesin in 'n stil woonbuurt in Grahamstad.
Dié huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed, terwyl die derde en vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Dit lei na die etenstafel met 6 stoele en lei verder na die sitarea met sitplek en 'n slim-TV. Daar is ook 'n kaggel en gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n grasperk waar kinders vrylik kan rondspeel en hardloop, asook braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Cotterill-straat 1, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Makhanda (Grahamstad) Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cotterill-straat 1, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang