Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gracehouse Guest House

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
3.8
Teko M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

We felt welcomed. The place was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina R
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2023

Die ligging is nie lekker nie. Die foto's op die website wys nie werklik die ware prentjie van die gebied nie. Die gebied is nie op 'n goeie plek nie. Die diens was gaaf, dame is aangenaam.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Gerrit V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2020

Baie basies maar gerieflik Goeie oornag oorstaan plek

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Zolisa
Gracehouse Guest House
Thank you, we really appreciate your reviews.

Christopher L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2019

Uitstekende akkommodasie. Eienaar baie vriendelik. Het baie lekker gebly, akkommodasie was uitstekend, sal graag net meer veiligheid wou gehad het vir die kar. Sal weer daar bly as ons in Queenstown is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Zolisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limpoporylaan 15, Laurie Dashwood, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu7EDpoWyETSV8TThe25UbQYnNjZHY8DNpV8TzgsNnnprWtvq5g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 15 Limpopo Drive Laurie Dashwood 5319 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.912208 26.895125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang