Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Graceland

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Classic Petit
Vanaf R685
R685 R617
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Classic Petit is 'n pragtig opgeknapte slaapkamer met 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 1 of 2 gaste. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie en 'n mikrogolfoond in.

Huisreëls

Let asb. dat daar geen oonde in die eenhede is nie.
Geen funksies word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Stiltetyd begin om 22:00 en is tot 07:30.
Swem is op eie risiko.
Respekteer die verblyf, ander gaste en die bure.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Grande
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Grande is 'n bekoorlike, ruim eenheid wat slaapplek aan 5 gaste bied. Daar is 'n dubbelbed en 'n tripelstapelbed. Die badkamer het 'n stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat met wasbak, 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n dek met 'n uitsig oor die swembad, en daar is ook 'n tuinstel. Gaste het toegang tot gemeenskaplike braai-area en wasgoedgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Leefarea

5

1 x Koningingrootte-bed

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie en 'n mikrogolfoond in.

Huisreëls

Let asb. dat daar geen oonde in die eenhede is nie.
Geen funksies word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Stiltetyd begin om 22:00 en is tot 07:30.
Swem is op eie risiko.
Respekteer die verblyf, ander gaste en die bure.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinseenheid
Vanaf R1 430
R1 430 R1 287
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n wasbak, yskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV, WiFi, Netflix, gemeenskaplike area en 'n boma-area. Wasgoedgeriewe is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Let asb. dat daar geen oonde in die eenhede is nie.
Geen funksies word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Stiltetyd begin om 22:00 en is tot 07:30.
Swem is op eie risiko.
Respekteer die verblyf, ander gaste en die bure.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R685
R685 R617
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cronje-straat 136, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ce2fe84b1203bb6f3cbe9bfdd8d245c756b38cd2d8aea0f4341cd713717385c915becec7bc8999e97581f039ca0890f5611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R685 nouVanaf R617 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 136 Cronje Street Monument 1739 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -26.0960161 27.7833779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang