Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Graceland

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Schalk D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflik. Ons het een oornag. Die fasiliteit was baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Graceland
Dankie Schalk. Bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Mariette (Graceland)

Martiens K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Ons het dit geniet. Mooi plekkie en vriendelike mense. Sal weer daar bly as ek in daai rigting beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Graceland
Dankie, dit was lekker met julle hier. Hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete.

Martin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

I will go back to Graceland tomorrow if I can. We enjoyed our stay. Keep it up. The staff have received us with the greatest of kindness. The room was in perfect condition. Thank you for the extra effort in putting up the happy birthday; it really made a difference.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Graceland
Only a pleasure, so glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon. Kind regards

Cecil P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker gebly. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlike verblyf in 'n goeie area. Ons het heerlik by Graceland gebly. Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ons sal definitief weer daar bly as ons in die area is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Graceland
Dankie Tania. Dit was 'n absolute plesier met julle hier. Hoop ons sien mekaar weer.

Rose S
1 nag
5.0
Apr 2024

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Graceland, en alles was baie mooi en netjies. "Graceland" die naam het ons getrek. Toe ons die gasvryheid van die gasheer ervaar het, het ons mooi ontvang, baie vriendelik. Die plekkie is baie pragtig, stil en rustig. Ons sal beslis aanraai om daar 'n goeie wegbreek te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Graceland
Baie dankie Rosy. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. So bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien.

Leonie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gesellig en veilig en gasvry. Ek sal Graceland definitief aanbeveel. Die plekkie is pragtig ingerig en die eienaar is baie beleefd en vriendelik. Sy het aandag gegee aan detail en ons het sommer dadelik gemaklik en tuis gevoel. Baie dankie vir die puik diens en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker gebly. Ja, dankie. Mooi uitsig. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Graceland
Baie dankie, bly julle het julle verblyf by ons geniet. Hoop om julle weer te sien.

Irene E
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Regtig aangenaam. Was regtig aangenaam en rustig, baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Graceland
Baie dankie, Irene. Bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer te verwelkom by Graceland.

Natalie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Cared for very well. We really enjoyed our stay, the beds are super comfy and assistance for anything was available at the drop of a hat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf R720
R720 R648
per nag (plek vir 2)
Vanaf R720
R720 R648
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cronje-straat 136, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ce2fe84b1203bb6f3cbe9bfdd8d245c756b38cd2d8aea0f4341cd713717385c915becec7bc8999e97581f039ca0890f5611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R648 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 136 Cronje Street Monument 1739 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -26.0960161 27.7833779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang