Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Graceland

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Annelie T
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Ruim, skoon en pragtige diere elke dag. Ons het vreeslik lekker gebly. Die huis is ruim genoeg om nie in mekaar se pad te wees nie. Dit was vir ons besonders gemaklik omdat my pa vrylik kom rondbeweeg (veral in en uit op die stoep). Die diere het elke dag kom groet. Ons sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Home away from home. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Graceland
Baie dankie, Stephanie. Julle was puik gaste en is so welkom om weer te kom kuier in die bos.

Fred O
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Dankie sal weer kom kuier. Baie lekker plek. Alles wat nodig is, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Robert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Aangenaam. Skoonste verblyf. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lidea W
Kort verblyf
4.0
Jun 2024

Rustige bosveld-kuier. Rustig en bederf in die Bosveld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Prieur L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2023

Heerlike, ruim huis vir 'n groot aantal gaste. Baie dankie, Deirdré, vir hierdie heerlike naweek. Die huis is ruim genoeg dat tien gaste gerieflik bly en nooit in mekaar se pad is nie. Alles is silwerskoon en baie netjies met baie ekstras soos die sjokoladetjies en selfs 2l melk toe ons vergeet het om te koop. Ware boere-gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deirdre
Graceland
Groot plesier om sulke oulike gaste soos julle te ontvang. Groetnis

Tracey S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2023

Highly recommended. Lovely, helpful owners. They even set up a plastic pool during the heat wave we had. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Graceland
Dankie Tracey. Julle was puik gaste en is welkom om weer te kom kuier in die bos.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobelia 766, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0136, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA390cd51766ca077f7553c6457a7f45f6f69561a6e833eb99aa6e0a82b0df19290aafed075bb3904829da607638c473e33c28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 10 mense 7 5 1 5 766 Lobelia Leeupoort Vakansiedorp 0136 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.925593189844 27.639266669312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang