Graceland Eco Retreat
Beskrywing
Die oopplan-ateljee is ideaal vir 'n paartjie en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof/oond en yskas/vrieskas, asook 'n intieme eethoekie vir 2. Die ateljee loop uit op 'n groot stoep wat na die tuin en gespreksput kyk met die bos as agtergrond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder 18 jaar toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie as gevolg van die wild op die perseel.
Let wel dat die kameelperde op die perseel rondloop wat nie omhein is nie.
Graceland Eco Retreat is heeltemal onafhanklik van Eskom se elektrisiteitsnetwerk en maak van sonkrag gebruik vir ligte en warm water. Daar is USB-stasies beskikbaar vir die laai van selfone en tablette.
Let wel dat daar 'n grondpad van sowat 2,4 km na die instansie lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van dié pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is gerieflik gemeubileer vir 2 en beskik oor 2 slaapkamers wat uitloop op privaat stoepe wat uitkyk op Schnellskopberg. Elkeen van die kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n lessenaar. Daar is 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof/oond, asook 'n yskas/vrieskas, en etes kan by die etenstafel met sitplek vir 6 mense geniet word. Daar is 'n onderdakstoep met ingeboude braai met sitplek vir 6 gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder 18 jaar toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie as gevolg van die wild op die perseel.
Let wel dat die kameelperde op die perseel rondloop wat nie omhein is nie.
Graceland Eco Retreat is heeltemal onafhanklik van Eskom se elektrisiteitsnetwerk en maak van sonkrag gebruik vir ligte en warm water. Daar is USB-stasies beskikbaar vir die laai van selfone en tablette.
Let wel dat daar 'n grondpad van sowat 2,4 km na die instansie lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van dié pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-ateljee is ideaal vir 'n paartjie en is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat deur groot vensters oor die bos uitkyk. Daar is 'n klein sitkamer wat oor die bos uitkyk en die kamer het 'n kaggel. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof/oond, en yskas/vrieskas. Die ateljee het 'n ingeboude braai op 'n onderdakstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder 18 jaar toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie as gevolg van die wild op die perseel.
Let wel dat die kameelperde op die perseel rondloop wat nie omhein is nie.
Graceland Eco Retreat is heeltemal onafhanklik van Eskom se elektrisiteitsnetwerk en maak van sonkrag gebruik vir ligte en warm water. Daar is USB-stasies beskikbaar vir die laai van selfone en tablette.
Let wel dat daar 'n grondpad van sowat 2,4 km na die instansie lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van dié pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ideaal vir 'n paartjie, die Kudu Chalet is naby die hoofgebou geleë en het 'n groot buitekombuis en eetarea toegerus met 'n ingeboude braai en pizza-oond. Die oopplan-eenheid kyk uit oor die vallei en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die badkamer lei na 'n buitestorttuin. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof/oond en 'n yskas/vrieskas. Die eenheid het 'n kaggel en maak oop op 'n privaat gemeubileerde terras wat 'n duidelike uitsig oor die uitkykpunt het. Die Kudu Chalet is die enigste eenheid wat toegang tot die klein plonspoel het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder 18 jaar toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie as gevolg van die wild op die perseel.
Let wel dat die kameelperde op die perseel rondloop wat nie omhein is nie.
Graceland Eco Retreat is heeltemal onafhanklik van Eskom se elektrisiteitsnetwerk en maak van sonkrag gebruik vir ligte en warm water. Daar is USB-stasies beskikbaar vir die laai van selfone en tablette.
Let wel dat daar 'n grondpad van sowat 2,4 km na die instansie lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van dié pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kudu River Valley-weg, Erf 9, Escatre-plaas, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang