Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Graceland Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marita V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Vinnige familie oorslaap in Potchefstroom. Dit was ysig toe ons op kort kennis arriveer. Hul het reeds die lugversorger bop 30° aangesit en ons kamer was heerlik warm. Aangename, stil, veilige plek met ruim, goeie onderdak parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Goeie dag Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie. Hoop om gou weer te sien Graceland Gastehuis

Rinaldo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Ons het baie welkom gevoel. Fantasties. Die gasheer is 'n wonderlike mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Goeie dag Rinaldo Baie dankie vir die kompliment. Hoop om jou gou weer te sien Graceland Gastehuis

Ria-marié A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Veilig, netjies en skoon. Bly altyd lekker hier. Ontvangs is altyd vriendelik. Sal altyd hier oornag as ons die N12 ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Pragtige gastehuis. Heerlike verblyf naby NWU. Pragtig netjies en skoon. Gerieflik en alles wat nodig is in die kamer. Baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannalize C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Was veilig, gemaklik en baie mooi. Ons het dit baie geniet en dit was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Goeie dag Hannalize Baie dankie vir die gradering. Hoop om jou gou weer te sien. Grareland Gastehuis

Cecile M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Pragtige plekkie met alles wat mens nodig het. Ons het Saterdagaand daar oornag. Die plekkie was baie netjies en skoon. Ons het lekker beskuit en koffie in die kamer gehad. Die plekkie is goed uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Goeie dag Cecile Baie dankie vir die gradering. Hoop om jou gou weer te sien. Grareland Gastehuis

Mariette V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Pragtige veilige plek. Baie netjies, perfekte oornag stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Goeie dag Mariette Baie dankie. Ek hoop ons sien gou weer. Graceland Groete

Magda W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie netjies en skoon. Baie gerieflike verblyf. Baie lekker hier gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker gekuier by my dogter by NWU. Lekker geslaap by Graceland Guesthouse. Baie lekker gebly. Pragtige plek. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melani C
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Puik verblyf en uiters gerieflik. Verblyf was gerieflik, skoon. Puik verblyf en sal vir seker weer die verblyf by hierdie gastehuis gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 083
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 083
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M.C. Roode-straat 240, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93a3339250ea4e0801bd96c8c801187ff1197b16a8b7004f7cdfe06f1f6a8414292fec1957005ebd1da0e7f5ab61ae7bb916?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 083 per nag (plek vir 2) 141 5 1 5 240 M C Roode Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.694790147306 27.118846159386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang