Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Graceland Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M.C. Roode-straat 240, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 083 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Graceland Guesthouse is in Potchefstroom geleë en is naby talle winkels, restaurante en ander geriewe geleë. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, oornaggaste en gesinsbesoekers.

Die gastehuis beskik oor 12 smaakvol versierde kamers waaruit gaste kan kies. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die kamers beskik ook oor 'n TV met sekere DStv-kanale.

Elke kamer lei na 'n ruim patio met buitemeubels waar gaste saam kan kuier. Elke kamer het sy eie alarmstelsel vir ekstra sekuriteit.

Daar is veilige parkeerplek vir gaste se voertuie agter 'n afstandbeheerde hek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Sekretariële Geriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hansie S
Besigheidsreis
5.0
Sake reis. Lekker groot en skoon, alles wat jy nodig het.
Okt 2024
Wynand M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende gastehuis. Kortom: 'n uitstekende gastehuis, gerieflike verblyf, koning grootte bed, goeie lugversorging, baie goeie ligging, silwerskoon ...
Sien meer
Sep 2024
Riaan L
5.0
Gasvryheid op sy beste! Great plek! Great mense! Hoogs aanbeveel.
Sep 2024
Charmaine V
Gesin met klein kinders
5.0
Graceland was 'n wonderlike gastehuis met alles wat mens benodig. Die gasheer van Graceland was 'n wonderlike gastehuis met alles wat mens benodig. Di...
Sien meer
Sep 2024
Marita V
Gesin met tieners
5.0
Vinnige familie oorslaap in Potchefstroom. Dit was ysig toe ons op kort kennis arriveer. Hul het reeds die lugversorger bop 30° aangesit en ons kamer ...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • M.C. Roode-straat 240, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Graceland Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 083
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 083
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M.C. Roode-straat 240, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93a3339250ea4e0801bd96c8c801187ff1197b16a8b7004f7cdfe06f1f6a8414292fec1957005ebd1da0e7f5ab61ae7bb916?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 083 per nag (plek vir 2) 146 5 1 5 240 M C Roode Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.694790147306 27.118846159386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang