Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Graceland Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M.C. Roode-straat 240, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 083 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Graceland Guesthouse is in Potchefstroom naby verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede. Die verblyf is ideaal vir reisigers, oornaggaste en mense wat by familie kuier.

Die gastehuis het 12 smaakvolle kamers. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kamers het ook elk ’n TV met DStv-kanale.

Elke kamer lei na ’n ruim stoep met buitemeubels waar gaste kan kuier. Daar is ook ’n alarm in elke kamer.

Veilige parkeerplek agter ’n hek met afstandbeheer word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Sekretariële Geriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Marita V
Gesin met tieners
5.0
Vinnige familie oorslaap in Potchefstroom. Dit was ysig toe ons op kort kennis arriveer. Hul het reeds die lugversorger bop 30° aangesit en ons kamer ...
Sien meer
Jul 2024
Rinaldo M
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie welkom gevoel. Fantasties. Die gasheer is 'n wonderlike mens.
Jul 2024
Ria-marié A
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, netjies en skoon. Bly altyd lekker hier. Ontvangs is altyd vriendelik. Sal altyd hier oornag as ons die N12 ry.
Jul 2024
Anel V
Gesin met tieners
5.0
Pragtige gastehuis. Heerlike verblyf naby NWU. Pragtig netjies en skoon. Gerieflik en alles wat nodig is in die kamer. Baie vriendelike gasheer.
Mei 2024
Hannalize C
Saam met lewensmaat
5.0
Was veilig, gemaklik en baie mooi. Ons het dit baie geniet en dit was rustig.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • M.C. Roode-straat 240, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Graceland Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 083
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 083
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M.C. Roode-straat 240, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93a3339250ea4e0801bd96c8c801187ff1197b16a8b7004f7cdfe06f1f6a8414292fec1957005ebd1da0e7f5ab61ae7bb916?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 083 per nag (plek vir 2) 141 5 1 5 240 M C Roode Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.694790147306 27.118846159386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang