Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gracelands Beach Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Marelize D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Heerlik gekuier. Baie goeie ligging. Netjies, skoon, veilig en vriendelike personeel. Pragtige uitsig oor die see. Naby Ramsgate hoofstrand en die privaatstrand ook 'n lekker ekstra bonus. Ons het ons honde saam gehad en kon hul oral saamvat en was so gerieflik en gemaklik. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Gracelands Beach Lodge
Baie dankie. Dit was so lekker om julle by ons te kon hé. Ek hoop ons sien julle gou weer.

Johnathan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Wonderful and peaceful. Enjoyed the service. Pleasant and friendly. Room was spectacular. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Gracelands Beach Lodge
Hi Johnathan. Thank you, we are glad you enjoyed your stay. It was an absolute pleasure having you here. Hope to see you soon.

Riana M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Die rustigheid van self. Die personeel is almal baie vriendelik en gaan definitief die ekstra myl om seker te maak jy is ontspanne en het alles wat jy nodig het. Die kamers is netjies en word baie mooi skoon gehou. Kos word nie ingesluit nie, maar hulle ontbyt is vullend en van die bestes wat ons die vakansie gehad het. Wat die plek besonders maak, is die uitsig oor die see en die toegang tot 'n privaat strand. Ons het lekker saam met die ander gaste gekuier en dink almal is stresloos huis toe. Dis definitief die ideale wegbreekplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George D
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Rustig. Skoon en netjies. Mooi uitsig. Het lekker gebly. Daar was ongelukkig nie eetborde in ons eenheid nie. Ook nie genoeg eetgerei nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sarel E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Fantastiese plekkie. Gracelands Beach Lodge was die beste vakansie wat ons in 'n ruk gehad het. Die kamers is skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Die werkers is almal vreeslik vriendelik en oulik. Tannie Grace het gehelp met alles wat sy kon, en altyd beskikbaar. Die privaat strand was baie naby en lieflik. Skoon en lekker. Ek sal enige tyd terug gaan en voorstel aan enige iemand. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Idyllic. The location is beautiful, and the staff are all very friendly. The room was neat and clean as well as the rest of the lodge. We had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Pragtige uitsig teen 'n ekonomiese prys. Die eenheid het 'n asemrowende uitsig. Maklike toegang na die privaatstrand. Alhoewel van die meubels 'n bietjie opgradering kort en die kombuis 'n bietjie ekstra toebehore kan bykry vir selfsorg, was ons tevrede met die verblyf en sal weer daar bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2023

Plek word nie onderhou en netjies gehou nie. Hul gebruik 'n drukpomp en boorgat. Konstante probleme met water al is die krag aan gewees. Sukkel met terugvoering. Hul het mat gewas, plek het toegestaan en gestink. Ek het 'n moisture absorber gaan koop en daar gelos om die vog en reuk uit te vat. Ondraagbaar gestink. Kragproppe by wasbakke - baie gevaarlik. Sy het om verskoning gevra en gesê sy sal die eerste aand se geld vir ons teruggee. Ons het niks weer van haar gehoor nie. Ons moes die eerste aand in 'n ander eenheid gaan stort wat ook onderhoud nodig het. Kaste was half afgevee in ons eenheid. Stort nie behoorlik skoon nie. 'n Hoekbad/Jaccuzi is baie onprakties/onhigiënies in 'n waterbeperkte area. Sit eerder 'n groter bad in. Management moet 'random checks' gaan doen op eenhede om te sien daar kort onderhoud en as daar nie behoorlik skoongemaak word nie. Krane se 'fixtures' was nie alles daar nie. Stort se dreineenheid is los. Lawaaierige gaste tot 3:00 in die oggend. Is daar nie reëls in so 'n gastehuis nie?

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Marina D
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Verblyf was baie lekker. Vriendelik ontvangs gehad. Waarlik die geld werd. Pragtige uitsig. Die mense is baie vriendelik en gaaf. Plek is baie netjies en naby winkel geleë. Toegang tot die strand is van die lodge af en die voet paadjie baie mooi. Werklik waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus J H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

Awesomeness. Dit was regtig onthoubaar, verfrissend en ons sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashmeadrylaan 447, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjlmN0nKGUNtzWvaPfpLwG4yUzZVPbl6Pkg8bLDjJ1U7b3hrOl8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 447 Ashmead Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.879334650426 30.356625033938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang