Gracelands Beach Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sophia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Marelize D - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Gracelands Beach Lodge se terugvoer
Baie dankie. Dit was so lekker om julle by ons te kon hé. Ek hoop ons sien julle gou weer.
Johnathan G - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderful and peaceful.
Gracelands Beach Lodge se terugvoer
Hi Johnathan. Thank you, we are glad you enjoyed your stay. It was an absolute pleasure having you here. Hope to see you soon.
Riana M - Jan 2023
Algehele gradering
Die rustigheid van self.
Lees meerGeorge D - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Sarel E - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese plekkie.
Charmaine O - Jan 2023
Algehele gradering
Idyllic.
Laetitia V - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig teen 'n ekonomiese prys.
Elsabe J - Mei 2023
Algehele gradering
Plek word nie onderhou en netjies gehou nie.
Lees meerMarina D - Des 2022
Algehele gradering
Verblyf was baie lekker. Vriendelik ontvangs gehad. Waarlik die geld werd.
Petrus J H - Nov 2022
Algehele gradering
Awesomeness.
Delene S - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese see-uitsig.
Gracelands Beach Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons hoop om julle weer by ons te kan ontvang. Groete, Grace.
Ria R - Des 2021
Algehele gradering
It was a wonderful stay.
Sherry S - Des 2021
Algehele gradering
Ons beveel definitief Gracelands aan.
Gracelands Beach Lodge se terugvoer
Baie dankie - Ons hoop om julle gou weer by Gracelands te kan ontvang.
Groete,
Grace
Nico D - Des 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Estelle V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gasvry en vriendelike personeel. Die ontbyt was uit die boeke. Ons het ons verblyf vreeslik geniet.
Janike R - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike plek en vriendelike diens. Kamers is bietjie oud maar netjies.
Gracelands Beach Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Deleen G - Jan 2021
Algehele gradering
Asemrowende see uitsig en privaatheid van kamer nommer 10, vriendelike personeel, heerlike ontbyt, ons het tuis gevoel
Hennie P - Apr 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Gracelands Beach Lodge se terugvoer
Baie dankie. Bly julle was tevrede.
Christo V - Mrt 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Gracelands Beach Lodge se terugvoer
Goeie dag, omdat ons nie vol bespreek was nie, het my dame die gaste by aankoms die geleentheid gegee om te kies in watter kamer(s) hulle wil bly want soos u weet het hulle vir no 1 gevra, maar hulle het op no 3 besluit. Ons was selfs bereid om vir hulle 2 kamers te gee om dit gemakliker te maak, want hulle het gevra om vroeg in te kom - 11h00 (sonder enige kstra koste het ons dit gegee) Hulle het self besluit op kamer 3. Ek was nie daar by aankoms maar was 'n paar keer gedurende die naweek daar en hulle was nie daar nie. Ek het my nommer vir hulle gegee om te kontak indien probleme en eers nadat hulle vertrek het het hulle laat weet dat hulle nie tevrede was nie. Ek is jammer daaroor en ons plek is oud, maar ek kan u verseker ons probeer dit so skoon en netjies as moontlik hou en personeel is altyd vriendelik en baie behulpsaam. Om u 'n voorbeeld te gee, ons was die naweek vol en 90% van die gaste het weer bespreek omdat hulle dit so geniet het en goeie diens ontvang het. Ons het op die oomblik gaste in wat voorheen hier was. Ek vra om verskoning as ons nie aan Mnr vd Merwe se verwagtinge voldoen het nie en het persoonlik vir Mnr vd Merwe gekontak. Hoop u vind dit in orde, want dit is vir ons belangrik om 'n goeie verhouding met kliente en met u as LekkeSlaap te behou.
Kelebogile K - Jan 2020
Algehele gradering
Family-friendly, incredible ocean views.
Gracelands Beach Lodge se terugvoer
Thank you so much for your support.
Nigel S - Des 2020
Algehele gradering
Great location but very run down.
Lees meerGracelands Beach Lodge se terugvoer
Jammer om te hoor en ons sal daarna kyk en regstel. Gelukkig was al ons ander gaste Baie tevrede en het lekker gekuier.
Lize P - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Gracelands Beach Lodge se terugvoer
Baie dankie. Waardeer julle ondersteuning.
Wentzel D - Des 2019
Algehele gradering
Amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflik.
Ongelooflike plek, sal by enigeen aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gracelands Beach Lodge se terugvoer
Thank you so much for your support at Gracelands beach lodge, we really appreciate it.
Marlizane V - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Gracelands Beach Lodge se terugvoer
Baie dankie. Waardeer julle ondersteuning by Gracelands beach lodge opreg.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashmeadrylaan 447, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang